Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Britstown, Karoo

Vyfster The Old Jail

"Baie goed geleë vir oorslaap."

Graaff-Reinet, Karoo

The Whyte House

"Gaan besoek gerus die Vallei van Verlatenheid asook die talle lekker plaaslike restaurante."

Beaufort-Wes, Karoo

Dreams

"Die mense is ongelooflik vriendelik. Het die kuier hier baie geniet."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Baie interessant! Veral die Uilhuis."

Middelburg, Karoo

Starry Nights

"Goeie ligging tussen ons bestemming en vertrekpunte."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"A visit to the Karoo National Park is a must see. Take the drive up the Klipspringer Pass for magnificent views and a rather spectacular mountain road."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Mooi skoon en 'n baie mooi dorp."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Netjiese dorp met vriendelike mense."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Dankie vir julle vriendelikheid en moeite!"

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Baie mooi dorp. Sal graag wou langer bly."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"As jy regtig wil afsluit van die mensdom is dit die plek. Outydse charm is volop. En jy kan loop na jou hartelus. Wens ek kon daar gaan bly."

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Jy kan nie alles ervaar in 4 dae nie. Ons sal moet terugkeer om nog te ervaar."

Willowmore, Karoo

Verberg Herberg

"Willowmore is rather rundown, to be critical, however we did enjoy the odd vintage shop and had a very tasty lunch at Belly-Delly."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Ons het ongelukkig net deurgery en nie tyd daar spandeer vir besigtigings nie, maar dis 'n netjiese dorp en baie mooi omgewing."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Pragtige Karoodorpie vol bekoring en vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Beplan genoeg tyd om al die besienswaardighede van hierdie mooi dorp rustig te besoek."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Stil, karaktervolle Karoo-dorpie. Nie baie op die toerisme mark gefokus nie, meer op die sjarmante, rustige omgewing."

Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek

"Pragtige dorpie."

Karoo

Ploegfontein Guest Farm

"Absolutely adore the Karoo for a quiet getaway to recharge."

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Not much going on in the town, but a lovely place to stay over as a half way stop."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Mooi skoon dorp wat toerisme verdien om te kan oorleef! Baie ver van alles, maar as deel van 'n toer, moet dit bemark word."

Williston, Karoo

Karoo Tranquillity

"This venue is the place to be when you want to unwind and have quietness."

Carnarvon, Karoo

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"Ek dink elkeen moet minstens een maal in Carnarvon en area oorbly om die ongelooflike gasvryheid van hierdie mense te ervaar. Daar is iets aan die stilte en die sterrehemel wat met jou siel praat. Volgende keer bly ek minstens vier nagte."

Colesberg, Karoo

The Lighthouse Guesthouse

"Pragtige dorpie. Wens ek kan eendag meer tyd daar spandeer as ons nie so haastig is nie."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Gaan besoek gerus Bordaux Restaurant vir 'n heerlike ete!"

Beaufort-Wes, Karoo

La Paix Guesthouse

"Spesiale klein dorpie!"

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Dit is jammer dit gaan ekstra tyd by jou reis voeg om ten minste iets te gaan kyk. Daar is baie om te sien."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"Gerieflike halfpad oornagstop tussen Gauteng en die Kaap."

Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek

"Ongelukkig ry ons gewoonlik net deur of ons slaap net oor. Ons beplan om volgende keer meer tyd te spandeer en alles te besoek."

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Lovely restaurant nearby to be recommended, easy walking distance."

Blad
Blad 209 - Wys 6241 tot 6270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang