Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Victoria West, Karoo

Kingwill's Guest House

"Gaan eet by Ka'Roux - dis bitter lekker met baie goeie diens!"

Victoria West, Karoo

Kingwill's Guest House

"Dit is 'n klein dorpie, maar met baie potensiaal. Ons het lekker geleer van ou teaters by Apollo-teater, maar dit was 'n jammerte dat die museum nie oop was nie. 'n wegbreek wat die kinders nie vinnig sal vergeet nie."

Karoo

Otterskloof Private Game Reserve

"So rustig met die mooiste vriendelikste mense!"

Joubertina, Karoo

Mount Africa

"Pragtige omgewing en naby aan Baviaanskloof."

Colesberg, Karoo

Mimosa Guest House

"Baie veilig en mooi dorp."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Pragtige dorpie met mooi, ou geboue."

Beaufort West, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Dis 'n pragdorpie, ons het op 'n vakansiedag daardeur gegaan. Miskien net 'n winkel of twee wat oop is vir vars melk en koeldrank sal fantasties wees. Ons hou van oornag op Beaufort Wes."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"Pragtige dorpie wat baie meer bemark moet word as 'n oornagplek tussen Gauteng en die Kaap"

Beaufort West, Karoo

@ Mango's

"Ons reken nie dit is 'n toeristebestemming nie, maar die ideale oornagplek."

Beaufort West, Karoo

Sleep @ Beaufort

"Dorp bietjie verwaarloos."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Onderskatte deel van die land."

Nieu-Bethesda, Karoo

Compass View

"Dit is 'n plekkie wat almal moet sien. Uniek met 'n baie spesiale ambiance."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Die droogte en armoede in Colesberg was duidelik."

Williston, Karoo

Karoo Huis

"Goeie dorpie om in oor te bly vir 'n nag. Is heel veilig."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Lieflikste juweel."

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Mooi plekkie met verbasend baie restaurante. Vriendelike mense."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"A quaint, authentic, peaceful little known Karoo town worth visiting."

Beaufort West, Karoo

La Paix Guesthouse

"Die dorp is nie meer so veilig soos vroeër jare nie, daarom is dit baie belangrik dat gastehuise gaste se veiligheid moet prioritiseer."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Middelburg wel goed geleë op hoofroetes vir oornag tydens reis."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"The town has deteriorated in recent years. It looks depressing and needs a lot of cleaning up. I believe it has potential to be more than just a stop over "dorp"."

Vosburg, Karoo

Vossie-Nes

"Ongelooflike juweeltjie van 'n restaurant. Die vriendelikste mense! Karoo sterrenag ongelooflik."

Gariep Dam, Karoo

Stoneridge Guesthouse

"Die Tjaailatyd Restaurant is 'n aangename eet- en kuierplek."

Prince Albert, Karoo

Aloe Guest House

"Dit is 'n baie rustige dorp."

Gariep Dam, Karoo

Rose Cottage

"Die Tjaailatyd Restaurant is 'n ware uitkoms en aangename plek."

Victoria West, Karoo

Kingwill's Guest House

"Netjiesste en skoonste plattelandse dorp wat ek in baie jare gesien het. Baie vriendelike mense. Heerlike aandete by Ka'Roux geëet!"

Beaufort West, Karoo

Grace's Place

"'n Skoon en vriendelike dorp."

Page
Page 206 - Showing 6151 to 6180
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers