Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.
"Covid-19 het die gemeenskap ook benadeel. Die toeneem van bedelaars in die dorp is ‘n sigbare bewys dat die pandemie sy merk op die gemeenskap gelaat het."
"A lovely little town in the Karoo. A definite must is the Swartberg Pass - beyond beautiful."
"Gaan besoek gerus die Vallei van Verlatenheid asook die talle lekker plaaslike restaurante."
"A visit to the Karoo National Park is a must see. Take the drive up the Klipspringer Pass for magnificent views and a rather spectacular mountain road."
"As jy regtig wil afsluit van die mensdom is dit die plek. Outydse charm is volop. En jy kan loop na jou hartelus. Wens ek kon daar gaan bly."
"Jy kan nie alles ervaar in 4 dae nie. Ons sal moet terugkeer om nog te ervaar."
"Willowmore is rather rundown, to be critical, however we did enjoy the odd vintage shop and had a very tasty lunch at Belly-Delly."
"Ons het ongelukkig net deurgery en nie tyd daar spandeer vir besigtigings nie, maar dis 'n netjiese dorp en baie mooi omgewing."
"Beplan genoeg tyd om al die besienswaardighede van hierdie mooi dorp rustig te besoek."
"Stil, karaktervolle Karoo-dorpie. Nie baie op die toerisme mark gefokus nie, meer op die sjarmante, rustige omgewing."
"Not much going on in the town, but a lovely place to stay over as a half way stop."
"Mooi skoon dorp wat toerisme verdien om te kan oorleef! Baie ver van alles, maar as deel van 'n toer, moet dit bemark word."
"Ek dink elkeen moet minstens een maal in Carnarvon en area oorbly om die ongelooflike gasvryheid van hierdie mense te ervaar. Daar is iets aan die stilte en die sterrehemel wat met jou siel praat. Volgende keer bly ek minstens vier nagte."