Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6942 resensies.
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
7 On Oakleigh"Die dorp self is baie vervalle en regtig niks om oor huis toe te skryf nie. Waar ons tuisgegaan het het ons veilig gevoel en dit was 'n kontras teenoor die res van die dorp."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Thorn Tree Lodge and Conference Centre"We did not see much of PMB other than the school, but it seems like a nice city."
"Benodig meer besienswaardighede, soos dalk eetplek by die strand met 'n kroeg. Dis wat Amanzimtoti lekker maak"
"Mooi dorpie met lekker eetplekke. Die vleilande is pragtig en baie diere te sien in twee reservate. Die strande is skoon en nie oorvol nie. En die weer was heerlik warm in Julie!"
"Die strand en promenade was elke dag skoon, en stappies vroeg in die oggende was veilig."
"'n Pragtige dorpie met 'n mooi strand, heerlike eetplekkies en oulike roomyswinkel. Die strandmeer (wat direk agter die strand geleë is) se water ruik onaangenaam - ons vermoed dit is weens die oorstromings wat onlangs plaasgevind het. Ons hele gesin het 'n maagsiekte opgedoen - ons vermoed dit kon dalk van die strandmeer se vuil water in die see gewees het wat ons so siek gemaak het."
"At the moment there are a lot of road works coming home but not so bad being the weekend."
"Sodwana het nie groot winkels nie. Bring jou eie vleis. Daar is 'n Superspar in Mbazwana, so 12km weg."