Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6556 resensies.
"Skoon en netjiese dorp. Het nêrens onveilig gevoel nie. Mense is oor die algemeen vriendelik en mens kan alles kry wat jy nodig het. Die enigste nadeel is dat die see uit die oog uit is."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Ascot Bush Lodge"Ons is nie self mal oor Pietermaritzburg nie, ons was daar vir 'n skoolkriekettoer."
"Offer more for families to do when the weather is bad. Overall great place. Clean beaches."
"The beach was closed due to the chemical spill which was a let down as that is the reason we went to the sea, but other than that the promenade is lovely to walk on. Need more shops like Pick n Pay closer to the hotels."
"Margate is a beautiful place to be with children. Also safe for me as a parent to see my children next to me."
"Ballito is great and pet-friendly. At busy times please be aware of off-leash dogs and take extra care of yours."
"We liked the view and the breeze. but there are not enough places to go or entertainment."
"The South Coast has many amazing activities, my children did sky diving, went to an escape room and found the shopping great."
"Port Shepstone overall is unfortunately a bit run down. As a tourist destination, it could be fantastic as the beaches are awesome. Wish more could be done to upgrade the town."
"As mens van die platteland hou (en veral van die Midlands Meander) is dit uitstekend, alhoewel die paaie nie in die beste toestand is nie. Daar is baie eetplekke, koop-plekke en bly-plekke, maar ander doen-dinge is nie so volop nie."
"Ons gaan al van kinder tyd af (al vir die afgelope +/- 30 jaar) Amanzimtoti toe vir vakansie, en dit stel nooit teleur nie. Dit was soos gewoonlik 'n wonderlike familievakansie. Toti Mall self het agteruit gegaan, maar daar is soveel ander winkels en opsies dat dit glad nie pla nie. Ons kon steeds soos gewoonlik strand toe stap, sonder enige probleme. Die kinders geniet dit vreeslik, want hulle kan sommer see toe stap, fietsry, scooter ry, of rollerblade. Ons sal beslis aanhou gaan."