Geverifieerde Resensie

Maloti Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3699 resensies.

Clarens, Malotiroete

Charmwood

"Omring deur die mooiste berge in Suid-Afrika. Clarens is 'n rustige dorpie vol kuns en lekker eetplekke."

Clarens, Malotiroete

Gypsy Guest House Clarens

"Lekker, besige plek met aangename winkels, maar ook die staproetes was heerlik en mooi."

Clarens, Malotiroete

Mountain View Manor

"Pragtige dorp, met baie om te doen. Van die mooiste berge in Suid-Afrika."

Clarens, Malotiroete

Cottage Pie

"Baie skoon en netjiese dorpie in die Vrystaat."

Clarens, Malotiroete

Elsewhere

"Pragtige dorpie."

Clarens, Malotiroete

128 Golf Estate

"Clarens het baie swaar gekry met die Covid, maar is besig om vinnig te herstel. Dankbaar vir al die besighede."

Clarens, Malotiroete

Amber Selfsorg

"Die koöperasie het baie lekker kosse en ons hondjies was ook welkom op die stoep."

Clarens, Malotiroete

Gypsy Wagons

"It is absolutely stunning and we loved the little shops etc. Loved the hiking trails."

Clarens, Malotiroete

Forest Lane

"Clarens is 'n pragtige plekkie. Prentjiemooi."

Clarens, Malotiroete

Rooiberg View Clarens

"Ons het Clarens baie geniet. Oulike winkeltjies, lekker eetplekke en die mooiste omgewing om in rond te ry of te stap. Heelwat om te doen vir oud en jonk, avontuurlustige, kunsinnige of sommer net gewone mense."

Clarens, Malotiroete

Bikiberg

"Clarens self het ons nie regtig beïndruk nie. Geen fout. maar glad nie ’m indrukwekkende plek nie."

Clarens, Malotiroete

Hopton House

"Lekker ontspanne area vreeslik mooi en natuurskoon."

Clarens, Malotiroete

Linwood Guest Farm

"Die dorp en omgewing is natuurlik baie mooi en daar is baie om te doen."

Clarens, Malotiroete

Willow Villas

"Would love to move there. Town was clean. Roads leading to Clarens was clean. The odd pot hole here and there even in the little town but not too bad. The people of Clarens are friendly and very accommodating."

Clarens, Malotiroete

Rooiland

"Beautiful destination for a breakaway from everything."

Clarens, Malotiroete

Knock Out View

"Clarens is a magnificent town, we, unfortunately, had to experience the town during lockdown and load-shedding."

Fouriesburg, Malotiroete

Oranje Guest Farm

"Mooi natuurskoon en vars, Vrystaatse lug. Omgewing is prentjiemooi op die oomblik."

Clarens, Malotiroete

Clarens Escape

"Clarens is just a beautiful town with great shops, restaurants and walking routes."

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Ongelukkig is dit baie stil, vermoedelik weens Covid-19, verskeie besighede is tans toe."

Clarens, Malotiroete

Gypsy Wagons

"Moenie uitstel nie, gaan geniet die mooi omgewing en vriendelike mense. Onthou om 'n draai te maak by Golden Gate Nasionale Park!"

Ladybrand, Malotiroete

Cranberry Cottage

"Die paaie is in 'n haglike toestand! Moet nie met 'n sportmotor aangedurf word nie."

Clarens, Malotiroete

Gypsy Wagons

"Mooiste mooi omgewing. Daar is ongelukkig heelwat plekke toe as 'n nadraai van die lockdown. Maar steeds 'n plek waarheen ons weer en weer sal gaan."

Clarens, Malotiroete

Rooiberg View Clarens

"One of the most beautiful little towns in South Africa. It has an infectious vibe and amazing culture. There are so many activities and stunning scenery. Not to mention great locally produced chocolate and ciders!"

Clarens, Malotiroete

Piccolo Nido

"Clarens is Suid-Afrika se geheime edelsteen."

Clarens, Malotiroete

Clarens Grand Villa

"Weggesteekte juweel in die Vrystaat."

Fouriesburg, Malotiroete

Sandstone Chameleon Guest House

"Die dorp het ons beïndruk. Daar is 'n kern gemeenskap wat die vlag in Fouriesburg laat wapper. Dankie. Die sandsteengeboue is regtig iets besonders."

Clarens, Malotiroete

Die Kruik

"Beste plek waar jy jou siel weer kan vind. Pragtige plek en perfek vir toeriste"

Blad
Blad 54 - Wys 1591 tot 1620
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang