Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6164 resensies.

Hazyview, Mpumalanga

Oppi Plaas

"Die instandinghouding van die paaie in die omgewing kan verbeter."

Secunda, Mpumalanga

Golf View Gastehuis

"Klein dorpie, maar genoeg vir 'n naweek se kuier. "

Marlothpark, Mpumalanga

Eden Safari Country House

"Gerieflik naby Krugerwildtuin."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Mountain Haven Guest House

"Is mal oor Kaapsehoop, was al by baie plekkies daar, is altyd lekker."

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Baie dinge in die omgewing om te sien en doen. Watervalle, oudhede, Sabie Brewing Company, en nog vele meer."

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Goeie klimaat, teenaan Krugerwildtuin, goeie winkels."

Marlothpark, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Marlothpark is ons jaarlikse vakansieplek. Mooi park met baie diere en lekker swempark vir die kinders."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger KayaLakho

"Ons het al voorheen in Marloth tuisgegaan en nie baie daarvan gehou nie. Hierdie keer het ons dit egter in 'n heel ander lig ervaar en sal beslis weer daar tuisgaan en dit aanbeveel vir ander toeriste."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"We will be back soon."

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Dit voel soos 'n ander land, asof jy nie in Suid-Afrika is nie."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Keep up the great work."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Sal weer kom. Lekker."

Marlothpark, Mpumalanga

Buffalo Chalets Marloth Park

"Marlothpark is ’n stukkie paradys wat diep in mens se hart kruip. Die mak en volop wild maak dit ’n plek waarheen jy altyd weer sal teruggaan."

Dullstroom, Mpumalanga

Peace Corner

"Dit is 'n pragtige, verrassende, skoon dorp."

Dullstroom, Mpumalanga

Cinzaco

"Afgesien van al die straatverkopers wat partykeer jou kan lastig val, bly dit nogsteeds een van die gewildste dorpies om oor 'n naweek te besoek."

Marlothpark, Mpumalanga

Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper

"Marlothpark is regtig nie meer dieselfde nie. Daar is amper geen diere meer nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"Great place close to the Kruger gate if not staying in the park."

Marlothpark, Mpumalanga

Peace of Marloth

"Mens raak deel van die natuur en rustigheid. Love dit daar!"

Marlothpark, Mpumalanga

Ndlovu Rest

"Can't describe it, it is just wonderful and so peaceful."

Marlothpark, Mpumalanga

Leeu Lê

"Rustige plek met vriendelike mense!"

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Baie ingerig vir toeriste en vriendelik. Oor naweke lewe die plek."

Middelburg, Mpumalanga

The Orion Guesthouse

"Baie mooi, netjiese dorp. "

Marlothpark, Mpumalanga

Rinkhals Athule House

"Awesome to connect with nature and see the animals so close!"

Blad
Blad 78 - Wys 2311 tot 2340
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang