Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35120 resensies.

Sandbaai , Wes-Kaap

Sandbaai Country House

"Dankie vir vriendelike en gasvrye diens."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Windpomp Guesthouse

"Goeie oornagbestemming oppad na Kaapstad."

Sandbaai , Wes-Kaap

Sandbaai Country House

"Pragtige, natuurskoon omgewing."

Muizenberg, Wes-Kaap

Surferscorner Self-catering Apartments

"Baie aangeneem en baie ontwikkeling-potensiaal!"

Robertson, Wes-Kaap

Hook Shot Lodge

"Dis 'n pragtige klein dorpie."

Noordhoek, Wes-Kaap

Pinetree Cottage Noordhoek

"The locals are very friendly and helpful. The shopping centre is great."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Helderberg Cottage

"Beautiful town with nice site seeing."

Ladismith, Wes-Kaap

Die Veldhuis @ Vyver's Rus

"'n Pragtige dorp met die mooiste ou huise. Die restaurant wat ons besoek het, het die lekkerste appeltert en roomys gehad en die diens was vriendelik. Ons het deur Seweweekspoort teruggery en alhoewel dit amper deur 'n veldbrand verwoes was, herstel dit goed en gaan dit oor 'n paar jaar weer een van die mooiste natuurwonders van ons land wees."

Hermanus, Wes-Kaap

Penguino Guesthouse

"Tuk tuk is 'n goeie diens wat Hermanus aanbied."

Oranjezicht, Wes-Kaap

Villa Bianca

"Nie baie tyd gehad om rond te ry en werklik die area te verken nie, slegs daar oorgeslaap!"

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster's De Oude Muragie

"Ideaal vir stil wegbreek en vir mense wat hulself kan vermaak."

Elandsbaai, Wes-Kaap

The Berries

"Rustig en veilig."

Montagu, Wes-Kaap

Badensfontein

"'n Vriendelike dorp in 'n pragtige ligging. "

Paarl, Wes-Kaap

Zen Tree B&B

"Paarl is 'n baie mooi dorp en die omgewing ook. Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en plekke te besoek."

Onrus, Wes-Kaap

Strandloper Self Catering Units

"Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people."

Prins Albert, Wes-Kaap

The Artist's Cottage

"Absoluut die moeite werd om te besoek. Heerlike restaurante, wynplase, olyfplase ... 'n juweeltjie in die Groot Karoo!"

Greyton, Wes-Kaap

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Altyd 'n hoogtepunt op my reise, selfs net vir 'n daguitstappie."

Brandwacht, Wes-Kaap

Feel @ Home

"Lekker buurt om in te bly."

Malgas, Wes-Kaap

Malagas Hotel

"Mooi plekkie en die huise is almal so netjies."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Lieflike dorp, veral in die Lente - al die strate ruik soos lemoenbloeisels."

Ceres, Wes-Kaap

Klondyke Farm

"Ek is gaande oor Ceres vandat ek die eerste keer in 2010 daar was. Sedertdien was ek twee maal in die Kaap en het albei kere het ek 'n punt gemaak daarvan om in Ceres te stop. Daar is 'n oulike geskenke winkel naby die Pick 'n Pay. Ons het nogal geniet om daar deur te loop. Verder is dit net lekker om so mooi dorpie teen die berge in te neem. Vir iemand soos ek wat van vlieghengel hou, is Ceres fantasties omdat byde die Koekedoudam en Lakenvleidam in die omgewing is. Daar is ook 'n paar stroompies om forel in te vang. "

Ladismith, Wes-Kaap

Die Veldhuis @ Vyver's Rus

"Ladismith is 'n vriendelike dorp, 'n goeie voorbeeld van eg Suid-Afrikaanse gasvryheid."

Die Boord, Wes-Kaap

Boord Gastehuis

"Kan dit definitief aanbeveel."

Blad
Blad 1133 - Wys 33961 tot 33990
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang