Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35225 resensies.

Worcester, Wes-Kaap

19th Hole Golf Villa

"Pragtige berge en lieflike uitsigte."

Bellville, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse

"Die ligging van die gastehuis is perfek, strate is netjies en goed gemerk dus kan jy maklik by jou bestemmings uitkom."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Keurbooms River Lodge

"Ons besoek Plettenbergbaai reeds sedert 1965. Nou eerste keer by KRL. Plett is puik en lekker. Indien dit nie so was nie, sou ons nie gereeld terug gegaan het nie. PLETT WORD STERK AANBEVEEL."

Robertson, Wes-Kaap

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"Net baie warm, maar lekker. "

Montagu, Wes-Kaap

Airlies Historical Guesthouse

"Een liefelijke plek met zeer vriendelijke mensen, genoeg te doen in de directe omgeving."

Yzerfontein, Wes-Kaap

On the Beach

"Strandkombuis is beste!"

Swellendam, Wes-Kaap

Wildebraam Berry Estate

"We love Swellendam and this time we discovered the restaurant La Vagabond, had an excellent dinner there. Lunch at the Belle Alliance is an old favorite of mine."

Plattekloof, Wes-Kaap

Annette Guesthouse

"Goeie area, net baie verkeer."

Knysna, Wes-Kaap

Glen House

"Knysna en omgewing het geweldig baie vir enige toeris om te verken."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

X Ventures

"Veral die Karoo Nasionale Park behoort 'n trekpleister te wees."

Gansbaai, Wes-Kaap

Whale Sea

"Gansbaai is a lovely, peaceful and friendly destination. We went for the shark cage diving in Kleinbaai. Two thumbs up."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Secret Garden Guest House

"Die verkeer is ook maar besig spitstye soos die hele Kaap en Boland. Blouberg bly steeds 'n lekker uitspanplek, veral vir klein kinders wat in die vlak water en poele wil speel."

Wildernis, Wes-Kaap

Eagle's Nest

"Lekker naby aan verskeie bestemmings."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Lemoenfontein Game Lodge

"Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig."

Knysna, Wes-Kaap

Glen House

"Small, but nice town."

Darling, Wes-Kaap

Elly's Place

"Ek ken nie die dorpie nie maar dit lyk rustig en mooi skoon. "

Tamboerskloof, Wes-Kaap

The Cape Milner

"Tamboerskloof has a variety of vibrant hanging out places and restuarants, great area!"

Parow, Wes-Kaap

Smithland Guest Apartments

"Smithland is naby genoeg aan die N1 om dit toeganklik tot toerisme plekke te maak."

Robertson, Wes-Kaap

Paul Kruger 63

"Pragtige dorp en so boomryk. Wolfkloof is 'n wonderlike plek vir eninge onthaal met net sulke puik en vriendelike mense. Ek hou van Robertson dit is 'n dorp wat op jou groei."

Gansbaai, Wes-Kaap

Tourist Lodge Gansbaai

"Pragtige omgewing en baie vriendelike mense."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Aant Dorpseind

"Ons was op reis en het net die nag oorgeslaap, maar die bietjie wat ek gesien het, en gelees het, het my oortuig dat die omgewing baie toeriste potensiaal het."

Agulhas, Wes-Kaap

À La Mer

"Puik bestemming met baie om te doen in die omgewing. "

Seepunt, Wes-Kaap

Cape Nelson Guest House

"Baie netjiese en skoon strate! Meer as genoeg winkels en restaurante."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Oceans Hotel

"Wonderlike plek."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Dis 'n baie mooi dorpie met 'n fantastiese atmosfeer. Besoek gerus Tolbos vir aandete. 'n Wonderlike restaurant in die middel van Gansbaai."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Manor

"Very relaxing experience. Do make bookings for restaurants in advance, though."

Tulbagh, Wes-Kaap

Raptor Rise Farm

"Die "Wine by Bike" opsie het ons baie geniet. "

Blad
Blad 1131 - Wys 33901 tot 33930
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang