Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Rawsonville, Wes-Kaap

ATKV Goudini Spa

"Skoonste dorpie wat ek in 'n lang tyd gesien het, sal wat wil gee om daar te bly! Een woord: PRAGTIG!"

Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap

Hamlet Country Lodge

"Lovely little village atmosphere."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Lewens-Essens B&B on C

"Die hele dorp se inwoners is vriendelik en behulpsaam!"

Rawsonville, Wes-Kaap

ATKV Goudini Spa

"Very small and peaceful area. "

Hermanus, Wes-Kaap

Haven of Peace & Garden Cottage

"Centrally situated for scenic drives in the area. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Dam

"Onontdekte juweel."

Strand, Wes-Kaap

Beach Studio

"Strand is baie lekker en die ligging is ideaal en sentraal."

Montagu, Wes-Kaap

Montague 4 Seasons

"Perfekte plekkie om bietjie weg te kom van die stad se lawaai, maar naby genoeg dat dit jou nie 'n plaas se geld kos om daar te kom nie. Dis een van die klein dorpies waar jy voel jy is op die platteland, maar nog steeds al die geriewe het."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Driftwood Self-Catering Home

"Lekker naby aan die Kaap met baie om te sien en doen in die omgewing."

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Makarios on Sea

"Ongelooflik mooi en stil. Na ons besoek verlede week is ek verbaas oor die aantal vakansie-oorde! "

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Place

"Wonderlik - ek beplan al my volgende besoek."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Andra's Self-catering Accommodation

"Baie sentraal geleë met heelwat toeriste aantreklikhede in die dorp asook in die omgewing."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Beach Blessings Self-catering

"Rustige en veilige plek en die moeite werd om te besoek."

Worcester, Wes-Kaap

Palm la Vie

"Dit is 'n baie mooi plek en ek sal enige tyd vakansie daar gaan hou."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Coral Tree Cottages

"Toegangsgelde by sommige plekke is bietjie rof, maar daar is wel by sommige plekke pakette wat gekoop kan word wat dit meer bekostigbaar maak. Pragtige omgewing met baie te doen en te sien. "

Blanco, Wes-Kaap

Alpine Inn

"Behalwe vir Fancourt is daar niks."

Langebaan, Wes-Kaap

Lagoonside @ 77

"Baie mooi en skoon dorp met 'n lekker vakansie atmosfeer, menige kuier- en eetplekke en 'n pragtige, veilige strand."

Tulbagh, Wes-Kaap

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

"Al die mense wat ons in Tulbagh raakgeloop het was so vriendelik en behulpsaam! Dis 'n wonderlike wegbreekplekkie!"

Rooi-Els, Wes-Kaap

Spirit Skies in Rooiels

"Perfect place to unwind."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

St Helena Bay Hotel

"Pragtige plek wat baie uitgebrei het. Ons het 'n 3 nag sessie bespreek in die Bon Hotel vir Desember 2015."

Calypso Beach, Wes-Kaap

Crystal Lagoon Lodge

"Dis een van daai plekke waar jy MOET uitkom en vir altyd sal onthou."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Outeniqua Mountain Lodge

"Baie mooi en 'n ondervinding wat ek sal aanbeveel."

Vredenburg, Wes-Kaap

Vredenburg Boutique Lodge

"Al die winkels wat jy nodig het is daar, baie sentraal geleë."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"Klein dorpie - het nie eintlik met omgewing mense gemeng nie, behalwe vir ete by Spur wat baie aangenaam was nie. Die Karoon Nasionale Park naby die dorp is 'n groot pluspunt vir die dorp - jammer hulle tariewe is bietjie buitensporig."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

X Ventures

"Baie goed. Het die Karoo Nasionale Park baie geniet."

Bellville, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse

"Bellville is 'n pragtige groot dorp. Dit was ook baie sentraal vir al die plekke wat ons besoek het. Dit is ook lekker naby die lughawe."

Blad
Blad 1135 - Wys 34021 tot 34050
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang