Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Oudtshoorn, Western Cape

Oppi Dam

"Soveel besienswaardighede en ryk aan geskiedenis, padstalletjies is volop en het die pragtigste goed. 'n Moet om weer 'n draai te maak."

Calitzdorp, Western Cape

Bella de Karoo

"Beslis 'n vriendelike dorpie en mense."

Paternoster, Western Cape

Paternoster Place

"Amazing and so clean. Perfect holiday destination."

Beaufort West, Western Cape

Bakgat Blyplek

"Goeie stop vir rus en herlaai."

Oudtshoorn, Western Cape

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Goeie vakansie-bestemming met baie goed te doen."

Stellenbosch, Western Cape

Evergreen Lodge

"Altyd lekker om te besoek."

Swellendam, Western Cape

30 Lichtenstein

"Vibrant little town with awesome people and restaurants."

Citrusdal, Western Cape

Rockwood Farm

"Citrusdal is gerieflik naby en daar is 'n Spar waar jy alles kan kry wat jy kan benodig."

Oudtshoorn, Western Cape

Karoozin Village

"Great plek. Ons mis die KKNK!"

Prince Albert, Western Cape

Lavenders

"Prins Albert is 'n pragtige Karoo dorpie en definitief 'n besoek werd. Het ook heerlik geëet by die hotel."

Prince Albert, Western Cape

By-Die-Koppie Guesthouse

"Prince Albert is is pragtige dorpie. Sal eendag weer daar wil oorbly vir 'n paar dae."

Paternoster, Western Cape

Sea Shack

"Stukkie paradys. Sal enige tyd in Paternoster gaan oorbly."

Yzerfontein, Western Cape

Grace's Getaway

"Wil graag 'n plek koop vir ons aftrede oor 'n paar jaar van nou af."

Beaufort West, Western Cape

Rus-i-Biki

"Beskik oor al die nodige fasiliteite. Chris Barnard Museum is werklik insiggewend. Baie besige hoofstraat."

Knysna, Western Cape

Estuary Rest

"Covid-19 het 'n groot invloed gehad op die winkels en restaurante in Knysna. Maar ons sal weer gaan."

Gouritz, Western Cape

Vitamiene See

"Baie mooi en veilig."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Namaqua Lodge

"Daar gaan volgens my kennis niks aan op die dorp. Net die basics. Die apteek het toegemaak. Moet na Vredendal gaan vir inkopies."

Prince Albert, Western Cape

Aloe Guest House

"Baie mooi, maar daar is groot dele wat maar arm en vuil is."

Clanwilliam, Western Cape

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Van die paaie in Clanwilliam is 'n nagmerrie om te ry. Voel kompleet of ons 'n grondpad gery het toe ons Spar toe is. Parkering by Spar op 'n Sondag is 'n issue. Is toe mall toe na Pick 'n Pay wat rustiger was wat verkeer en parkering betref. Enigste outdoor restaurant wat die Sondag oop was wat die hondjie kon akkommodeer was vol."

Swellendam, Western Cape

Elianthe's Guest House

"Swellendam is a South African jewel."

Struisbaai, Western Cape

12 on Golf

"Dis 'n lekker rustige plek. Sal eendag graag daar wil gaan bly."

Murraysburg, Western Cape

Oudeland Farm Cottage

"Murraysburg as a town destination does not seem to be viable but the location of Oudeland (farm) proved to be a very enjoyable and safe destination."

Cape Town, Western Cape

Gull on the Bay Boutique Guest House

"A beautiful, generally clean city, pity about the large volume of people moving into the area with little prospect for work or suitable accommodation, but I suppose it is a worldwide phenomenon."

Page
Page 572 - Showing 17131 to 17160
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers