Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36382 resensies.
"Op hierdie stadium is daar baie besighede en besienswaardighede toe. Dit maak die dorpie effe on-interessant. Maar die omgewing is pragtig en die natuur kan geniet word. Die ekonomie kry swaar op die oomblik."
"A place to really get away from the fast pace of life. People are very different."
"Dit was bitter koud, strate was netjies skoon. Almal is vriendelik en behulpsaam."
"Was in Prins Albert vir Open Studios. Pragtige Karoo-dorpie met vriendelike en gasvrye mense. Heerlike aandete by The Rude Chef."
"Baie klein, rustige dorpie. Kon nie veel doen as gevolg van Covid level 4 lockdown nie. Sou graag die restaurant by die Wynkelder wou ondersteun."
"Paternoster is pragtig. Heerlik om daar te kuier. Met restaurante wat toemaak die tyd van die jaar as gevolg van wintervakansie en toe ook Covid-reëls was daar regtig baie min om te doen en te sien. Die winkels wat wel oop was, was lekker om te besoek. Vriendelike diens."
"Very small town, although not so quiet as other small towns along the coast. Very clean."
"Owners and staff were impeccable. It felt like home and I can't wait to return. Hopefully, it will be warmer and I can make use of the pool. Thanks, Rita, Rebecca, Dwayne and the team. See you soon."