Geverifieerde Resensie
Amathole District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amathole District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 865 resensies.
"Gonubie is 'n heerlike plek om vir 'n paar dae te ontspan. Dis ons vierde besoek aan Gonubie - dit spreek dus vanself dat ons dit weer sal besoek!"
"Baie lekker, maar sommige areas soos Southernwood is so besoedel met rommel. Waarom maak die munisipaliteit hierdie area nie op 'n roetine basis skoon?"
"Hogsback is een van daai ongerepte juwele. Die feit dat jy oral verniet stap en dis veilig, bly 'n ongelooflike ervaring. "
"Glengariff is 'n veilige, klein, pragtige plek met 'n heerlike swemstrand en baie rotse vir visvang! "
"A piece of unspoiled paradise - local municipality should maintain the roads a little better though."
"Als wat jy nodig het alles is by mekaar en daar is die see, wat meer wil jy hê."
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Lagoon View"It is very nice to stay there, everything is around except for shopping purposes."
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Lagoon View"This was out of season and ideal for a quiet and restful holiday. The shell collecting is excellent and the beaches beautiful. The restaurants were modest and the food generally OK. But I guess out of season its difficult for them to cater. In many cases we were the only ones there."
"Residential roads need some maintenance. Gonubie was a pleasant place to visit. "
"Skoon en netjies. Die dorp lyk veel beter as omliggende dorpe. Inligting oor toerisme is skaars."
"Keimond op sigself bied ‘n rustige kuiertjie in ‘n afgeleë omgewing sonder om afgesonderd te voel. Pragtige strand en riviermond wat met ‘n ferrie oorgesteek kan word. ‘n Besoek aan Morgan Bay Hotel komplimenteer die mooi natuur en omgewing. "
"Al negatiewe kommentaar is die haglike toestand van die paaie in Hogsback, verder is dit 'n lieflike toerismebestemming!"