Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3143 resensies.

Pretoria, Gauteng

Accommodation @ Van's

"Baie te sien en te doen in en rondom Pretoria."

Johannesburg, Gauteng

Belle-Vue Cottage

"Mens besef nie altyd watter rustige bestemmings naby ons is nie. Beslis die moeite werd vir 'n wegbreek."

Pretoria, Gauteng

At Libertas

"Net jammer die paaie val uitmekaar!"

Johannesburg, Gauteng

Luxury Melrose Executive Suites

"Wonderful shopping malls and fantastic restaurants!"

Pretoria, Gauteng

Sunbird Garden Cottage

"Baie lief vir hierdie pragitige stad met sy mooi, groen strate."

Pretoria, Gauteng

Lapalosa Lodge

"Ontbyt was heerlik behalwe die vrugteslaai was 'n blikkie slaai en nie regte vars vrugteslaai nie."

Dinokeng, Gauteng

Mangwa Valley Game Lodge & Spa

"Het 'n fantastiese, amptelike wildrit by Mongena Game Lodge gehad. Goed bestuur en uiters netjies."

Pretoria, Gauteng

464 On 22n Ave

"Mooi stad met baie om te doen."

Johannesburg, Gauteng

Koemi

"Good, I like it."

Johannesburg, Gauteng

The Link Guest Lodge

"Loadshedding was too long and affected my work schedule."

Pretoria, Gauteng

94onWild

"Besige plek. Baie loadshedding. Vriendelike mense."

Johannesburg, Gauteng

Golden Candle Guest House

"Die verkeer is baie besig tydens beurtkrag."

Pretoria, Gauteng

Jeanley

"Nee wat, Pretoria nie vir ons om te bly nie, net af en toe vir kuier by familie."

Johannesburg, Gauteng

Sandton Farmhouse

"First time visiting and I wish I could have stayed longer."

Pretoria, Gauteng

83 on Eighth

"Goeie dokters."

Meyerton, Gauteng

The Angel River Villa

"Soos enige kleindorpie is daar maar tekens van verval met slaggate. Die rivier is 'n groot bonus en dis baie rustig langs die rivier."

Pretoria, Gauteng

Sunbird Garden Cottage

"Baie mooier en vriendeliker stad as Johannesburg en baie gemakliker om rond te beweeg."

Pretoria, Gauteng

Villa Jana Guesthouse

"Geniet. Die verkeer net baie erg."

Pretoria, Gauteng

Touch of Class Villas

"Love Pretoria - beautiful sites and people."

Pretoria, Gauteng

Mercia Guest House

"PTA is vir besigheid goed, en vir besienswaardighede!"

Pretoria, Gauteng

Pilgrims Delight B&B

"Baie dinge om te doen."

Pretoria, Gauteng

BietjiePlaas

"Lekker mense, lekker winkels en voortreflike kos."

Pretoria, Gauteng

7 @ Brainline

"As jy hou van die stad, besoek gerus Pretoria."

Pretoria, Gauteng

Limonite Guesthouse

"Ek woon in Pretoria, hier is baie om te doen, asook vriendelike mense oral waar jy gaan."

Johannesburg, Gauteng

328 on Cork

"We are from Johannesburg and needed a quiet, tranquil place for a retreat and this accommodation was ideal for our group. Shops, shopping centers and restaurants are a minute drive away."

Pretoria, Gauteng

Grace Accommodation

"Kan Pretoria aanbeveel vir toerisme."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang