Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Wynlande

4.5 / 5  
volgens 3028 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 3028 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande Hotelle

25 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 6)
Hotel in Boland, Kaapse Wynlande

Bartholomeus Klip Farmhouse is 'n eksklusiewe gastehuis wat selfsorgverblyf of verblyf wat alles insluit bied. Dit is op 'n skaap- en koringplaas by die Elandsberg-natuurreservaat, in die Riebeekvallei, 25 minute se...

30% af Aanbod!
VanafR1 380
R966
per nag, vir 2 mense
Hotel in Montagu, Kaapse Wynlande

Die Montagu Country Hotel se koloniale Art Deco-boustyl herroep die styl van Parys in die 1920's. Die unieke ontwerp van die hotel is regdeur die gebou te sien en dra by tot die verblyf se ouwêreldse bekoring. Dit ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tulbagh, Kaapse Wynlande

Die Tulbagh Boutique Heritage Hotel is 'n gerieflike 80 minuut-rit van Kaapstad af en spog met 'n restaurant, tapas, 'n wynkroeg, spa, konferensiesentrum, privaat parkeerplek, komplimentêre WiFi en is rolstoelvrien...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paarl, Kaapse Wynlande

CANA Vineyard Guesthouse is op ’n wynplaas in Noorder-Paarl in die Bergriviervallei geleë en front na die majestueuse Drakensteinberge. Dié herehuis het 2 standaardkamers, 4 deluxe-kamers, 4 luukse suites en 1...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in La Provence, Kaapse Wynlande

Franschhoek Boutique Hotel is in Franschhoek se hoofstraat met verskeie luukse boetieks, fynproewersrestaurante en ongelooflike kunsgalerye, geleë. Dit is ideaal vir 'n spesiale geleentheid, romantiese wegbreek of ...

10% af Aanbod!
VanafR1 598
R1 438
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande

Die Eendracht Hotel is in Dorpstraat, in die hartjie van Stellenbosch, geleë. Dié hotel is stapafstand van minstens 60 uitstekende restaurante, koffiewinkels, museums, 6 kunsmuseums en -galerye, 3 teaters, en die ...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Maison Montage at Dieu Donne Vineyards bied B&B-verblyf in 'n boetiekgastehuis in Franschhoek. Dié dorpie is bekend as die kos- en wynmekka van die Kaapse wynlande. Die verblyf word in 5 individueel versierde Wing...

Vanaf
R4 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Simondium, Kaapse Wynlande

Angala Boutique Hotel is 'n toevlugsoord vir die liggaam, verstand en gees en is in die hart van die Kaapse Wynlande tussen majestueuse berge geleë. Ons suites en kothuise is ruim, volledig toegerus en privaat. On...

Vanaf
R2 175
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande

Batavia Boutique Hotel is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë. Hierdie klassieke gastehuis uit die 19de eeu bied luukse en ruim kamers wat versier is met antieke en kontemporêre stukke soos pragtige r...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sakelui. Dié hotel is in die hartjie van Stellenbosch geleë, naby aan eksklusiewe winkeltjies, koffie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaapse Wynlande hotelle blad - loer bietjie na ons lekker reeks van hotelle hieronder, of gaan besoek ons algehele Kaapse Wynlande akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapse Wynlande akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za