Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Wynlande

4.5 / 5  
volgens 3870 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 3870 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande Selfsorg-eenhede

652 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR870
R740
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof, Kaapse Wynlande

Paradyskloof Eenheid is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Eden, Stellenbosch, 1,3 km vanaf die Stellenbosch Mediclinic. Dis langs die hoofhuis in 'n stil woonbuurt en die kamer het 'n privaat ingang en 'n slaapkame...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 655
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Grande Plaisir Apartment & Villa is in 'n rustige woonbuurt in Franschhoek en bied luukse selfsorg-vakanseieverblyf. DIe verblyf het 'n woonstel en 'n vakasiehuis wat langs mekaar is en saam bespreek kan word. Prot...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Klapmuts, Kaapse Wynlande

Tuinhuis is in Klapmuts tussen die bome op die werkende plaas, Groendraai, in die Boland geleë. Die verblyf beskik oor 2 driekwartbeddens en 1 dubbelbed. Dit is on 'n oopplan-eenheid met geen aparte kamer en 'n ap...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 460
R1 168
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande

Laanhof is in Stellenbosch, 'n area wat bekend is vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, wynproegeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Jonkershoek Natuurreservaat, Giraffe House en Stellenbosch Univers...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tulbagh, Kaapse Wynlande

Is jy op soek na privaat selfsorgverblyf in die Kaap, sowat 90 minute se ry vanaf Kaapstad? Dan is Dreamcatcher 'n wonderlike rusplek. Hiér sal jy rustig kan bly, weg van die stad se gewoel. Dreamcatcher kan slaap...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 050
R893
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malmesbury, Kaapse Wynlande

Dassenheuwel Farm Stay & Cottages is naby Malmesbury geleë op 'n rustige koring-, bees- en skaapplaas. Verblyf word in 3 eenhede naamlik Farm Stay House, Flower Kothuis en Windmill Kothuis gebied en bied slaapple...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riebeek-Wes, Kaapse Wynlande

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility bied gerieflike verblyf in Riebeek-Wes. Die naam "Keerweder" is 'n ou Afrikaans-Hollandse term en verwys na 'n plek waarheen 'n mens die heeltyd wil terugkeer. D...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

Wine Cottage By The Sea is op die Bel’Aire Wynladgoed in Somerset-Wes. Selfsorgverblyf word gebied in 'n privaat oopplan-ateljeekothuis op 'n residensiële perseel. Die sekuriteitslandgoed is omring deur groot tui...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Dieu Donne Vineyard Cottage is op die rand van die woud op die prentjiemooi Dieu Donne-wynplaas in Franschhoek geleë. Selfsorgverblyf word gebied in 'n kothuis met 'n lieflike uitsig oor die tuin, die eikebome, win...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Panorama, Kaapse Wynlande

At Leisure bied luukse oornagverblyf in Worcester in die Breederiviervallei. Dit is ideaal vir toeriste of sakereisigers wat die privaatheid van 'n selfsorgeenheid verkies. Dié dorp is ideaal as gaste die wynkelde...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaapse Wynlande selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Kaapse Wynlande akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapse Wynlande akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]