Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Karoo

Maritza Guest House

"Moet gesien word. Juweel."

Karoo

Donalds Guesthouse

"Dis baie mooi wêreld en die mense is so vriendelik en gasvry. Checkers in Colesberg verkoop die lekkerste mini-vetkoekies. Die Ultra Cities was goed en gaaf, en die padstal se biltong is tops! "

Karoo

Steynskraal Gasteplaas

"'n Hartsplek van my, ek is dol oor die karoo! "

Karoo

Williston @ 21

"Ek geniet reise deur die Karoo, maar dis waarskynlik nie elke mens se voorkeur nie."

Karoo

The Dairy BnB & Adventures

"Kos vir die siel. 'n Mens word weer klein voor die Skepper."

Karoo

Coles Corner

"A fantastic environment for nature lovers. I imagine, too, that the geology would be brilliant."

Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Peace and tranquillity."

Karoo

Die Groenhuis Guest House

"Ek is vreeslik lief vir die Karoo, maar ook lief vir die Vrystaat. Philippolis is 'n perfekte mengsel van Karoo en Vrystaat. Dis so 'n bietjie "best of both". Daar is so baie lieflike Karoo-dorpe om te verken. Van my gunstelinge is Nieu-Bethesda, Loxton en Calitzdorp."

Karoo

Annie's Inn

"Juweel om ondek te word."

Prince Albert Road, Karoo

The Cottage

"Prince Albert is the most beautiful little town - makes one want to retire there."

Karoo

Annelines Guest House

"Die oopte, vlaktes en rystigheid van die Karoo laat 'n mens besef daar is 'n ander lewe waar jy jou siel tot rus kan bring. Colesberg is die beginpunt (grens) van enige Kaaproete of vakansie. En wanneer jy weer aan die einde van die tyd terugkeer na die noorde van ons land en jy is eers weer by Colesberg verby, dan skop die realiteit weer in. Ons is weer op pad terug na die werklikheid van ons alledaagse lewe."

Graaff-Reinet, Karoo

Garden House and Cottage

"'n Pragtige dorp met gasvrye mense, puik restaurante natuurskoon. Pleinweg pragtig."

Prince Albert Road, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Dit is altyd heerlik om Prins Albert te besoek. Een van ons gunstelingplekke. 'n Stop by die Lazy Lizard is altyd deel van ons beplanning vir die allerheerlikste beskuit en etes."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Die mense wat nie by Nieu-Bethesda oorbly weet nie wat hul mis nie. Hier kom jy weer in aanvoeling met die natuur. Die stilte en klank van plaasdiere en voëlgeluide is goed vir die siel. Die Ibis Restaurant is hoogs aan te beveel. Ons het al te heerlik geëet."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Die ideale stop as jy op die langpad is. Die Plattelander Restaurant is hoogs aan te beveel vir die heerlikste kos. "

Beaufort-Wes, Karoo

Little Lamb

"Lekker vir oorslaap op die Pretoria-tot-Kaapstad-roete."

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Baie mooi dorpie in die middel van nêrens. Moeite werd om daarlangs te ry. "

Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House

"Karoodorp met baie karakter."

Beaufort-Wes, Karoo

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"Loved the quietness, the sheep around us and the atmosphere of peace. Couldn’t hear the traffic, maybe we were too tired."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Beslis nie die deurry-en-vleis-koop-dorp wat die meeste mense dink nie. Self daaraan skuldig gewees die afgelope 20 jaar op pad Wildtuin toe. Hierdie keer gestop. Pragtige onderhoude museums besoek. Die Vallei van Verlatenheid was iets besonders. Ook die grafsteen van Gideon Scheepers besoek. Heerlike tradisionele aandete gehad. Volgende keer bly ons beslis langer!"

Colesberg, Karoo

Honeylocust Guest House

"Heerlik geëet by Die Plattelander. Hulle porsies is baie groot, maar heerlik. Bediening puik."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Ons het die atmosfeer van Colesberg geniet. Almal was vriendelik en behulpsaam. Al die reisigers het ontspanne voorgekom en dit lyk of die hele dorp net uit gastehuise bestaan!"

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Pragtige dorpie met baie vriendelike mense."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Het net oornag en skoon dorpie in 'n mooi omgewing."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Colesberg is 'n gerieflike oornagstop op pad na die Oos-Kaap."

Williston, Karoo

Annie's Inn

"Very nice little town. "

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"As jy by die ATKV-oord bespreek kan jy langer kuier. Andersins is 'n dag besoek goed genoeg."

Blad
Blad 219 - Wys 6541 tot 6570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang