Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Nieu-Bethesda, Karoo

Compass View

"Pragtige rustige dorpie!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Nieu-Bethesda was op my emmerskop-lysie en is so dankbaar dat ek alles daar kon ervaar. 'n Rustige dorpie sonder om vervelig te wees!! En skoon en goed versorgde geriewe."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Dis 'n stil, pragtige dorpie."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Ideale oornagplek op lang reise tussen die Noorde en Suide."

Prins Albert, Karoo

Teen die Randjie

"Aangename toeristebestemming."

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Pragtige dorpie met vriendelike inwoners en unieke argitektuur."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Was al 'n paar keer daar. Het veral die tonnel-toer geniet."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Not much to do. Really just stopped to overnight on journey between CPT and JHB."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Vir oornag is daar baie geleenthede in alle prysklasse. Nie veel te sien in die dorp vir toeriste."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Geboue lyk verwaarloos/nie in stand gehou."

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Nieu-Bethesda is die moeite werd om voor af te draai en 'n paar uur te kuier. Daar is goeie restaurante, bierbrouery en die Uilhuis- en Fosiel-museum is iets besonders."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Beautiful sites and nice and quiet."

Hadison Park, Karoo

The Cottage - Hadison Park

"Baie lekker oornag of naweekverblyf in Kimberley."

Prins Albert, Karoo

Travellers Rest

"Gasvry, skoon en netjiese dorp."

Beaufort-Wes, Karoo

Grace's Place

"Het dit sien groei oor die jare en geniet dit baie elke keer."

Graaff-Reinet, Karoo

Garden House and Cottage

"Camdeboo Nasionale Park is ‘n moet, veral Valley of Desolation. "

Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens

"'n Aangename vakansiebestemming."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Baie mooi ligging en area. "

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Ek sal dit weer besoek. Baie om te sien."

Victoria-Wes, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Skoner strate en minder kinders wat doelloos rondstap en baie bedel sal positief bydra."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Die 4Sheep restaurant moet baie meer bemark word - dit is 'n lieflike restaurant. Weg van die veilige restuarante soos Spur en Steers is 4Sheep 'n besliste moet."

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"Ons kort besoek het genoeg gebied, van die bestanddele, wat Colesberg beslis 'n toekomstige deel van ons reisplanne sal maak en regverdig om ander aan te moedig om daar te draai en self te verken."

Oviston , Karoo

Siloam Village

"The neighborhood was a bit disappointing. Very few things to do. A drive around Gariep Dam is nice."

Williston, Karoo

Williston @ 21

"Mooi dorpie met ryk geskiedenis en ‘n besonderse mooi kerk."

Beaufort-Wes, Karoo

De luxe @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

"Beaufort-West is leuk om een ochtend door te brengen. Het nabijgelegen Karoo national park viel tegen. De wegen zijn bedekt met puntige stenen en daardoor slecht te berijden. We hebben nauwelijks wild gezien."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Netjies en skoon dorp."

Beaufort-Wes, Karoo

Grace's Place

"Goeie halfpad merk!! "

Prins Albert, Karoo

Acacia Cottage

"Remarkable for its state of preservation. Congratulations to the Town Council for resisting the fast food franchises that so often spoil any sense of history, and create litter. Definitely number 1 in South Africa for cleanliness and character. "

Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens

"They need more boat cruises."

Blad
Blad 220 - Wys 6571 tot 6600
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang