Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"A must for anybody going through the area. A friendly town."
"Interessant om dam te sien, maar sal persoonlik nou nie daar gaan vakansie hou nie. Dis wel ‘n gerieflike en uitstekende halfpadstop tussen Gauteng en vele kusbestemmings! "
"Pragtige, historiese dorpie met 'n ryk geskiedenis. Net jammer daar is so baie bedelaars en rommel. "
"Daar is nie veel anders om te sien in die omgewing nie, maar Gariepdam is 'n heerlike oorslaapplek. Dis pragtig en rustig en altyd 'n lafenis om daar oor te slaap."
"Ons is aangenaam verras met hierdie oulike dorpie in die middel van die Karoo, sy oulike winkeltjies, heerlike restaurante en vriendelike mense. Die moeite werd om meer as 'n dag daar te spandeer."
"It's an obvious halfway stop and it does have a certain charm. The Bordeaux Restaurant was fine but the Wimpy service is so slow it adds an hour to your journey. "
"It's going through a drought at the moment so it might not appeal to everyone but I loved it's desolate beauty. "
"A neat town with interesting old buildings and conveniently located for an overnight stay on the route to the Cape."
"Colesberg is 'n rustige dorpie met tipiese baie goeie oornagverblyfplekke en beslis 'n gewilde halfweghuis tussen Johannesburg en Kaapstad of die Kaapse kus. Of dit 'n ideale eindbestemming is - sal ek nou nie mee saamstem nie - daar is nie veel te doen nie."
"Had a lovely meal at the Plattelander, recommended by Betsey. Definitely recommended. Clean, fast, friendly service and delicious food."