Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.
"Dit was jammer dat die trokke gebrand het in die tyd wat ons daar was op die N3. Dit het mens baie onrustig gestem. Die natuurskoon is egter pragtig. Sal graag weer wil gaan."
"Baie mooi strand, maar daar is nie lewensredders om dit 'n veilige swemstrand te maak nie. "
"Don’t know much about Fynnlands but if The Boshoff is connected to it than its doing well."
"Dorp lyk heel gaaf. Ons was te kort daar om dit behoorlik te geniet, maar gaan weer terug soontoe. "
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Ipanema 2"Knap toilette op en dalk ekstra eetplek soos 'n Wimpy of koffiedrinkplek. Daar is groot area om te ontwikkel. "
"Die kus is pragtig en skoon. Met mooi duikplek. Bly net weg gedurende Kersdag en Nuwejaarsdag, dan is dit 'n gemors!"
"Die strand se strome is bietjie sterk, maar die poele voor het dit lekker gemaak vir die klein kinders om in die water te speel."
"Bike Fest was baie besig. Gesukkel om in en uit by parkering te kom. Sekuriteit het ons gehelp met deurkodes en vloer waar om te bly. Baie lekker gebly."
Natalse Middellande, KwaZulu-Natal
Stormy Hill Country Cottage"Baie lekker en rustige manier om tyd deur te bring met baie te sien en doen."
"The fact that there were fish in the river and shrimp in the sea indicates the health of the water. There were, however, some plastics/litter/rubbish on the right at the entrance to the beach."