Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.
"The beaches, restaurants and shops were all so amazing. The Spar offered a divine service of transporting you and your shopping right to the door. An excellent location for a holiday."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Fairfax Farmhouse"A treasure trove of a road with significant historical sights, novelty shops and good restaurants. We go back every year and are never disappointed."
"Mooi, skoon dorp, ons het altyd veilig gevoel. SANParke is goed verteenwoordig en die beamptes is behulpsaam en beleefd. Ons het in 'n nie-tradisionele toeristetyd besoek (midweek buite seisoen) terwyl die haainette gelig is, gelukkig is swem in die see nie hoog op ons aktiwiteitslys nie. Daar was oor as genoeg te sien en te doen."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Crags Cottage"Dis 'n heerlike omgewing om te ontdek met mooi winkeltjies en eetplekkies. Net jammer die paaie is baie sleg met baie slaggate."
"St Lucia is pleasant enough with beautiful sand beaches. Most of the facilities seem a bit run-down though."
"Maak Uvongo heeltemal troeteldiere-vriendelik en gee meer vrybeweging vir hulle en dat die waterpunte ook daar sal wees vir drinkplek en ook plekke waar hulle ook vry kan speel en hardloop en gelukkig kan wees en ook die eienaars van hulle, dan sal daar meer mense kom en vakansie hou met hulle viervoetkinders en dit net soos ons dit geniet, want jy stres nie oor hulle of oor die mense wat hulle moet oppas nie, so kan jy altyd by hulle wees. Om hulle gelukkig te sien maak alles die moeite werd."
"Ons love St Lucia, dis vir seker my gunsteling vakansiebestemming."