Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.05 uit 5 gekry volgens 3801 resensies.
Peter L. - 6th June 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
A lovely stop-over between the Cape and points further North.
Arista B. - 4th June 2019
staying in Richmond, Noord-Kaap
Definitief nie baie geskik vir oorslaap op 'n Sondagnag nie. Die dorp gaan letterlik dood en eetplekke is deur die bank toe. Die enigste eetplek wat ons kon vind was baie teleurstellend - al die wyn op die spyskaart was uitverkoop en so ook karoo tjops!
Maria M. - 4th June 2019
staying in Hopetown, Noord-Kaap
The town is small with very limited places to eat.
Carel B. - 4th June 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie gerieflike oorslaap-bestemming.
Trevor S. - 4th June 2019
staying in Richmond, Noord-Kaap
Wonderful book shop and museum.
Elzette P. - 4th June 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Fantasties en skoon.
Hilda S. - 3rd June 2019
staying in Richmond, Noord-Kaap
'n Baie interessante dorp met baie potensiaal. Museum was baie interessant met 'n vriendelike ontvangs en die boekehuise is 'n moet. Ons was verbaas oor die goeie supermark en wat alles daar beskikbaar is.
Gary V. - 3rd June 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Perfect for watching the stars and getting away for the weekend.
Martin V. - 3rd June 2019
staying in Kanoneiland, Noord-Kaap
Pragtig en skoon!
Marie S. - 3rd June 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Nie 'n toeristebestemming so seer nie, maar eerder net 'n halfweg vir oornag.
Andre V. - 2nd June 2019
staying in Richmond, Noord-Kaap
Ek is verras en dis 'n pragtige plek.
Bennie V. - 2nd June 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Ideaal vir oornag op pad na Kgalagadi.
Deon G. - 1st June 2019
staying in Kakamas, Noord-Kaap
As jy daar gaan besoek aflê en nog nie by Riemvasmaak was nie, gaan gerus as jy 'n voertuig het wat daardie pad kan aandurf.
Willie D. - 31st May 2019
staying in Die Rand, Noord-Kaap
Gaan probeer. Moeite werd.
Sonette N. - 31st May 2019
staying in Kuruman, Noord-Kaap
Het nog net eenmaal deur Kuruman gereis.
Sonette N. - 31st May 2019
staying in Kamieskroon, Noord-Kaap
Kamieskroon is 'n goeie beginpunt vir blomme kyk - maar moet "wyer" kyk as net blomkykers - dit is die naaste dorp buiten Springbok waar reisigers kan oornag voordat hulle verder reis.
Dirk B. - 30th May 2019
staying in Noord-Kaap
Paaie en infrastruktuur is goed ─ geen probleem met die area nie!
Kobus B. - 29th May 2019
staying in Van Zylsrus, Noord-Kaap
Dit is 'n mooi, skoon, rustige en vriendelike dorp!
Suzan C. - 29th May 2019
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Ek het verlief geraak op die dorp. Sal beslis weer 'n draai maak.
Adri C. - 29th May 2019
staying in Groen Kalahari, Noord-Kaap
Hier kan jy weer by die dinge uitkom wat werklik belangrik is!
Timothy K. - 28th May 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Lekker geëet by die Plattelander.
Arthur C. - 27th May 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
For a stopover, Colesberg is perfect. There are some nice restaurants in the town. I enjoyed the Horse and Mill local restaurant.
Babs H. - 27th May 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Heerlik geëet by Venus, asook by The Blue Moon.
Sonja P. - 26th May 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Daar is baie meer te sien en doen as net die sterrewag en sterre kyk. Daar is vele historiese besienswaardighede. Ek sou sê dis beslis 2 nagte werd.
Peter G. - 24th May 2019
staying in Prieska, Noord-Kaap
Small town with no chain or other restaurant options.
André N. - 24th May 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
‘n Besoek aan die Bordeaux Restaurant is ‘n moet.
Gerard B. - 24th May 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
The right place in the right spot for travellers. Clean, quiet and peaceful. 'n Lekker dorp.
Sonja P. - 23rd May 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
I travelled with my dog and they were accommodating.
Dirk V. - 23rd May 2019
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Ideal location to explore that corner of the Karoo. Centrally located to visit the splendour of the flowers during spring.
Diane S. - 22nd May 2019
staying in Britstown, Noord-Kaap
Heerlike, veilige teerpad vanaf Victoria-Wes.
Sanet S. - 22nd May 2019
staying in Hanover, Noord-Kaap
Die aansig met die plakkerskampe lyk sleg. Ek stel voor julle gradeer die plekke bietjie op.
Jeanne P. - 21st May 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Interessante, historiese boere-dorpie.
Joanie K. - 21st May 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Colesberg is die ideale oornagplek vir ‘n reisiger tussen die Kaap en Gauteng.
Aletta N. - 21st May 2019
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Die vriendelikste mense.
Louise O. - 21st May 2019
staying in Britstown, Noord-Kaap
Dit is 'n plattelandse dorpie en daar is nie baie om te sien nie.
Dave P. - 20th May 2019
staying in Springbok, Noord-Kaap
Pleasantly impressed compared with other towns in the Northern Cape and North West.
Schalk L. - 20th May 2019
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Pragtige Noordkaap stad, net jammer van verval wat orals te bespeur is.
Era V. - 19th May 2019
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Strate is maar 'n probleem. Moet versigtig ry.
Antoinette V. - 17th May 2019
staying in Noord-Kaap
Baie anders, baie mooi. Nie saamdromming van mense nie, net die wat regtig van daardie wêreld hou.
Chris H. - 15th May 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Heerlik verfrissend.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za