Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4203 resensies.
"So much to do, great tours, great beach. Isimangaliso Wetland Park is a hidden gem. Recommend you buy a KZN parks map book."
"Ek was verras. Baie mooi en rustig. Vir seker ’n plek om te besoek. Was wel buite seisoen."
"Dit is ’n heerlike rustige area met ’n lekker swemstrand en ’n paar lekker plekkies om te eet. Ons geniet altyd ’n vakansie in Uvongo."
"Paaie is baie sleg, die omgewing het baie agteruit gegaan. Strate vol rommel. Gelukkig was die woonstel pragtig en die uitsig ook. Dit het opgemaak."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Pelmiet Cottage"Cleanliness lacking a little bit, mostly along the beach."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
The Beach House"Die dorp is baie besig en het nie genoeg geriewe naby nie. Shelly Beach is darem naby, daar is ook ' n paar goeie eetplekke. "
"Baie lekker, veilige vakansieplek. En Cape Vidal is 'n moet as jy in St Lucia is."
"Baie lekker plek om vakansie te hou, kon ons seuntjie veilig op die strand besig hou."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Caribbean Estate, Montego Bay"Run-down, didn't feel safe driving in the area."
"Margate self het vir my bietjie agteruit gegaan. Dit is seker maar die Covid19-storie."