Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Parys is 'n regte juweel. Daar is genoeg winkels en kuierplekke om almal besig te hou, maar daar is ook stilte en rustigheid. Almal is vriendelik. Sal definitief weer teruggaan."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Die reservaat is baie goed geleë as mens in Gauteng bly, lekker vir 'n vinnige wegkom en ons het mooi diere gesien."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Road Lodge Potchefstroom"There's not really much to do around there especially for the youth."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Dit is 'n regte universiteitsdorp met pragtige boomryke strate, wees net op jou hoede vir die slegte paaie in die dorp."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Six Second Avenue"My gradering van Parys is gedoen op grond van oornagbestemming, nie as toeris nie. Paaie is vol slaggate, stopstrate is bietjie onduidelik."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Dam 'n Devine"Die dorp het baie uitgebrei met interessante winkels en restaurante. Probeer Koepel slaghuis vir vleis- en deliprodukte."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Altyd lekker en interessante winkeltjies. Sal beslis weer gaan!"
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Ons was net daar om ’n begrafnis by te woon, maar sou graag langer wou bly. My man was daar tydens sy diensplig. Ons kon nie regtig baie rondry nie. Dit was hartseer van die afebrande stasie."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
117 on Oak"Sal weer teruggaan en die toere doen wat beskikbaar is."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp"Lekker reën gekry."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Een van die beste natuurreservate wat daar is in Suid Afrika!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Ek is mal oor Parys, was al 'n hele paar keer daar maar was hierdie keer geskok oor die toestand van die strate en ook hoe sleg dit lyk by die rivier en bruggie, dis baie hartseer."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Guesthouse Serenity"Baie mooi bestemming. Bly net weg van Jasmyn af vroeg op ’n Sondagoggend, dis vreeslik besig."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Perfect place, perfect weather."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Besonderse lekker plek!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Pragtige plek, met oulike winkeltjies en eetplekke."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Such a lovely surprise. Picnic areas were clean and well maintained and nicely situated. Public restrooms neat, clean, with loo paper and sanitizer soap. Sedan roads well maintained as well. The animals have a lovely place to roam. It was lush and green after recent rains. My only negative is the main access dirt roads are so badly ridged and in desperate need of a grader to smooth them out."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Altyd lekker om in Parys te kuier en die talle klein kuns- en antieke winkels te besoek."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
2 Owls Guesthouse"Lovely vibey student atmosphere and good service at the restaurants which we visited during our stay."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Egweni River Lodge"Great shops and the people very friendly. We will be back."