Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg

117 on Oak

"Cullinan is die perfekte dorpie vir 'n naweek wegbreek!"

Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg

117 on Oak

"Klein Dorpie met baie historiese agtergrond. Sal graag meer as 1 dag daar wil spandeer. Let net dat geen winkels in die aand oop is nie so koop vroeg aandetes ens."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Lethula

"Ons het gaan rondry maar nie veel gesien nie, die paaie is ook nie mooi aangedui nie so mens kan maklik verdwaal op pad terug van die uitkykpunt af."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Baie mooi en toeriste sal dit baie geniet."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

ATKV Buffelspoort

"Sal slegs soontoe gaan vir ATKV Buffelspoort oord."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Pumleni Guesthouse

"Hulle sal moet kyk na die paaie, daar is verskiklik baie slaggate wat dit moeilik maak om te bestuur veral in die nag."

Venterskroon, Ontsnap Uit Johannesburg

Knopberg

"Nie veel om te sien, maar die ligging is rustig en stil."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Berlin

"Bethlehem is ongelooflik! Lekker restaurante. Ons was net geskok oor die dorp se strate wat disintegreer. Maar dorp is skoon en mense vriendelik. Kan nie wag om weet te gaan nie!"

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Schilbach House

"Value for money - worth visiting."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Mistique Waters

"Lekker vakansiebestemming vir 'n paar dae."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"A gem. Something to protect at all costs."

Brits, Ontsnap Uit Johannesburg

Dassie Paleis

"Het slegs die mall besoek. Het Hartebeespoortdam besoek en besluit om in Brits te oornag."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Abelia Guest Rooms

"Parys is die awesomeste plek met die vriendelikste mense wat ek in 'n lang tyd teëgekom het. Kan nie wag om weer Parys te besoek nie."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

KayanZee Lodge

"Die paaie in die dorp kort aandag. Die munisipaliteit moet maar 'n plan maak."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

La Bastide

"Oulikke eetplekke en stunning omgewing."

Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg

Die Vette Vis

"Very enjoyable town with more than enough restaurants and bars! Really safe environment and will definitely be back!"

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse

"Dis 'n pragtige omgewing wat net gesien moet word."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Merino Guest Farm

"Was verbaas het nie verwag dat dit so groot was nie en groot winkelsentrum."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

iZapa Bush and Game Lodge

"Good for relaxing and socializing but not too many activities. Went to Roodeplaat dam but not much going on there."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Lekker eetplekkies, brouery met lieflike bier wat proe soos koeldrank maar skop soos 'n muil! Baie mooi omgewing. Ry rond en kruip in al die plekkies in. Hulle winkels het uitsonderlike antieke meubels asook moderne dekor! Kyk met die oë of gaan om lekker te koop!"

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Otters' Haunt

"Ek was nog nooit in Parys nie, baie gehoor en ons het die Vrydag daar rondgery en dit was net amazing, dis so mooi klein plekkie wat so baie het om te sien. Ons sal graag weer daar rond kuier."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Gegund Gasteverblyf

"Ek dink Parys moet die Vaalrivier se moontlikhede as 'n toeristebestemming meer ontgin en ontwikkel. Ons sou graag 'n restaurant/kuierplek op die oewer wou besoek wat miskien ook veerbootvaarte, ens sou aanbied. Ons kon nie 'n skoon, gesellige kuierarea aan die oewer opspoor nie."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Ebenezer Country Lodge

"Rustenburg is a great place for the outdoor and wildlife enthusiast."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Marulani Bush Lodge

"Baie dankie vir julle vriendelike diens."

Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg

Die Vette Vis

"Heelwat padwerke op die oomblik. Maar dit sal wel voltooi word. Dan sal dit net beter wees. Baie vriendelike staf in die winkels ook."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Mooiplasie Bush Camp

"Dit is nie die Nasionale Kruger Wildtuin nie, maar vir die gerief om dit feitlik op jou voorstoep te kan hê, is dit oor en oor die moeite werd om vir 'n dag of twee hier te kom ontspan."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Mooiplasie Bush Camp

"Die wild is bietjie min, van die groot vyf het ons net een gesien."

Blad
Blad 93 - Wys 2761 tot 2790

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang