Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
SuNel's Guest Rooms"Pragtige dorp met baie om te doen in die omgewing."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Accommodation"It's an interesting place to visit. Visit Rooibos Tea factory shop. Very impressed with its solar powered mall."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Shalom"Kan nogal steurend wees as daar elke uur of so 'n man verbykom wat onwettige kreef en/of mossels probeer smous."
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Only the traffic makes it difficult to enter and exit the roads at Paradyskloof."
"Ons was baie lastig geval deur kinders wat bedel in die strate - hulle is baie opdringerig en lastig. Die dorpie self is pragtig met sy ou geboue en is uitsonderlik skoon en netjies."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkboom Self-Catering Villa"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Beste plek om uit te rus."
"Ek het op Heidelberg groot geword en het vanaf die ouderdom van 11 maande daar vakansie gehou. Hierdie was 'n nostalgiese terugblik! Selfs geswem in die see vir die eerste keer in 10 jaar, alhoewel die baaiplek nie op sy beste is op die oomblik nie."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Avanti Guest Lodge and Self-catering"Baie aktiwiteite en die winkels is naby."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fagans"Oulike plattelandse dorp met baie om te sien en te ervaar."
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Lovely and relaxed."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Geluk on Vergenoegd Farm"In die omgewing van Worcester is daar redelik baie om te doen. Heelwat wynkelders wat kan besoek word vir wynproeë en of om sommer net lekker te gaan sit en iets te eet. Baie mooi omgewing. "
"Darling is 'n baie oulike en karaktervolle klein dorpie. Daar is meer te doen as verwag. Baie vriendelike mense. Lekker wynplase in die omgewing. Restaurante ook lekker en goeie verskeidenheid."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Buckhouse Elegant Village Apartment"Heidelberg was vir ons 'n verrassing. Netjiese dorpie met baie vriendelike mense."