Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

Eden Eco Cottages

"Mosselbaai is 'n aangename toeristebestemming gedurende die hele jaar behalwe tydens die Kersvakansie in Desember/Januarie. Dan is die dorp heeltemal oorbevolk en die verkeer is 'n kopseer!"

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Lawrette's Place

"Groot-Brakrivier het nie baie te doen nie, maar soos gemeld, dit is binne 'n 20 km radius van plekke met baie besienswaardighede."

Oudtshoorn, Tuinroete

Langenhoven B&B

"Hulle besienswaardighede is baie duur."

Riversdal, Tuinroete

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Vriendelike mense, rustige atmosfeer. Hier kan jy nog in die straat gaan loop met sonsondergang. Pragtige dorpie!"

Danabaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Dis 'n pragtige plek met 'n rustige gemeenskap."

Hartenbos, Tuinroete

29 @ Weenen

"Beste vakansie plek in SA."

De Rust, Tuinroete

Vredelus Plaas Verblyf

"De Rust is 'n móét besoek dorpie, waar alles skoon en netjies is. Die vriendelikste, gasvry mense. Oulike restaurant en koffiewinkels. Pragtige natuurskoon."

Oudtshoorn, Tuinroete

Mount Noah Lodge

"Lovely clean town, superb gift shops, must see the Kango caves and the ostrich farms."

Sedgefield, Tuinroete

Apartment Downstairs

"Beautiful little town. Awesome scenery and very central to all the major towns. great location to have as a base and travel outwards from there."

Oudtshoorn, Tuinroete

Greeff Cottages

"Wonderlike ervaring, twee dae is te kort om alles te kan verken."

Oudtshoorn, Tuinroete

El Dorado - Three Bedroom House

"Skoonste dorp, selfs op 26 Desember was daar skoonmakers in die strate. Die dorp lyk vooruitstrewend. Daar is geen bouvallige en leegstaande besighede. Hoewel daar ernstige water tekort is, was al die publieke tuine pragtig versorg. Dienslewering duidelik nie 'n probleem in Oudthoorn."

Sentraal Mosselbaai, Tuinroete

Sea View Charming Stone House

"Still a nice holiday destination and the town is looking good! "

Knysna, Tuinroete

110 Bay View

"Beste vakansiebestemming. Jy't die berge en die see binne minute vanaf mekaar. 'n Mooi, skoon dorp."

Oudtshoorn, Tuinroete

Kareebos Wildreservaat

"Ons was by Wilgewandel en sal dit as 'n moet bysit!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Kranskloof Country Lodge

"Nice town as a stopover."

De Rust, Tuinroete

House Martin Lodge and Self Catering

"Pragtige dorpie! Net geen eetplekke oop op vakansiedae nie."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Tourists have many activities in Oudthoorn to enjoy and well worth a visit."

Wildernis, Tuinroete

ANEW Resort Wilderness

"Lekker besige plek in vakansietyd."

Wildernis, Tuinroete

The Old Trading Post

"Dorpie is heerlik bedrywig in vakansietyd."

Myoli Strand, Tuinroete

Touch Of Class

"Lovely beach, would love to go back soon."

Danabaai, Tuinroete

Altelekker by die See

"It is beautiful and would like to visit again."

Jongensfontein, Tuinroete

Amazing Modern Cube House

"Jongensfontein het nie 'n lekker swemstrand nie, maar is slegs 10 km vanaf Stilbaai waar daar wel 'n lekker strand is. Dit is wel baie veilig en rustig daar en perfekte plek om te rus."

Oudtshoorn, Tuinroete

The Featherbed - Oudtshoorn

"Altyd lekker om in Oudtshoorn vakansie te hou. Ontdek elke keer iets nuut."

Witsand, Tuinroete

Ittledoo

"Wonderlike strandjie en dorpie."

Witsand, Tuinroete

Beachcomber Holiday Apartments

"Baie lekker visvangdorpie. Rustige atmosfeer, glad nie besig nie. Die dorpie se winkels is bietjie duur, so bring maar saam wat kan. Baie mooi swemstrand en uitstekend vir lang wandels."

Blad
Blad 236 - Wys 7051 tot 7080
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang