Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35120 resensies.

Citrusdal, Wes-Kaap

Cederkloof Botanical Retreat

"The town is basic but one can get what you need. The surrounding places to stay are great."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Nessie

"Kon maklik die dorpie navigeer."

Franschhoek, Wes-Kaap

Lavender Farm Guest House

"Pragtige, skoon dorp. Jammer mens hoor so min Afrikaans vir 'n Suid-Afrikaanse dorp. Sal aanbeveel dat die Wine Tram vroegtydig sy gaste inlig dat Restaurante op die plase gesluit is in die winter. Italiaanse restaurant sal ek beslis nie aanbeveel nie."

Hermanus, Wes-Kaap

Jasmine Cottage

"Bied genoeg verskeidenheid en prag en eetplekke om enige besoek die moeite werd te maak."

Kaapstad, Wes-Kaap

Waterstone East C103

"Was a great experience, I loved Cape Town and would go back again."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Stay @ Gracios

"Geniet die omgewing en doen alles wat jy kan."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Haus Holzapfel

"'n Gerieflike oorslaapbestemming op jou reis na die Kaap."

Swellendam, Wes-Kaap

Aviento Guesthouse

"Dit is jammer dat daar net een restaurant is wat in seekosgeregte spesialiseer en The Garden Shack is net oop tot 17:30 (winter-tyd)."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Huis Oppie Rant @ Matjiesvlei Guest Farm

"The surrounding area through Vleiland and down the Seweweekspoort Pass is astonishingly beautiful."

Tulbagh, Wes-Kaap

Saronsberg Vineyard Cottages

"Great town with lots of history and the waterfall hike is amazing! Well worth the visit and it's free of charge. Was fantastic!"

Tulbagh, Wes-Kaap

Villa Tarentaal

"Mooiste omgewing en baie om te doen."

Kleinkrantz, Wes-Kaap

White Sands

"Baie rustig en veilig."

Boland, Wes-Kaap

Roggevlei Farmhouse

"Matroosberg is definitely worth a visit even if it's not snowing."

Stilbaai, Wes-Kaap

Fransie en Doep se Stoep

"Sal beslis aan enigeen dit voorstel."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Die ou hotel is fantasties met heelwat ander eetplekke ook in die dorp. Hartseer dat die teater toegemaak het na Covid."

Witsand, Wes-Kaap

Ittledoo

"Ideaal indien jy 'n plek soek weg van die stad se gewoel."

Knysna, Wes-Kaap

Loeriewood Garden Apartment

"Die teerpad na die eiland en Die Koppe moet beslis aandag aan gegee word."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Mountain View Guesthouse

"Hou winkels en kwekerye langer oop en lok meer voete na julle dorp. Baie stil, maar so 'n mooi dorpie. Ongelukkig bitter baie slaggate in die paaie en is jammer om te sê dat voertuie seerkry a.g.v. munisipale agteruitgang."

Kaapstad, Wes-Kaap

Wavecrest 1101

"Beurtkrag maak dit moeilik om te beweeg. Want jy beweeg uit een area uit van beurtkrag na 'n ander area en dis net nie veilig in die aande om in die donker uit te gaan nie. "

Kaapstad, Wes-Kaap

Frieden-Hof Guest Accommodation

"The traffic in Cape Town is quite hectic at peak times. The weather in the winter is not very pleasant being cold and wet a lot of the time. Certainly better to visit Cape Town in the summer."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Ouma See

"Mooi dorp van aalwyne, veldblomme, rotse, strand en unieke voëls. Goeie ervaring."

Kaapstad, Wes-Kaap

CJ’s OceanCityView Apartment

"Lots to do and beautiful natural attractions e.g. Kirstenbosch, the Boulders and seaview route around Cape Town. In winter this depends on local weather - rainy season."

Agulhas, Wes-Kaap

Whale Watchers

"Dit was net kommerwekkend om te sien dat mense in die natuurreservaat sakke perlemoen gaan uithaal en met sakke hout uitstap na-ure. SAPD was gekontak, maar kan geen gesprek voer nie, want telefoon by stasie is 'n probleem. Het seker 5 keer probeer. Ek het ook die lighuis besoek en dit is teleurstellend om te sien dat onderhoud nagelaat word. Lekke deur dak as dit reën en buitehoutwerk het vir jare geen behandeling gekry nie. Die stappaadjies is netjies onderhou en dit is baie netjies by die suidste punt van Suid-Afrika, net geen publieke toilette nêrens daar te vinde nie."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Beaufort West is a very small town, with not much to offer. It was a stopover for us to break up our drive home and the benefit of the Karoo National Park to do a little day trip was an added bonus."

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"A quaint but very empty little town, supplies are limited so stock up elsewhere en route."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang