Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Langebaan, Wes-Kaap

Paradise Beach Apartments 5 Elara

"Langebaan is verskriklik mooi. Sal nie graag binne seisoen daar wil wees nie. Dis die moeite werd om daar oor te bly."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Protea

"Beautiful city with lots to do."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Kango 25

"Hartenbos het baie goeie toerisme bedryf. Het baie welkom gevoel by verskeie winkels wat ek besoek het."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Lavender @ C

"Jacobsbaai is 'n pragtige dorp wat diep onder my vel ingeklim het."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills House and Flat

"Ideaal vir 'n langnaweek-wegbreek. Beveel dit definitief aan."

Swellendam, Wes-Kaap

Aanhuizen Guest House

"Lief Swellendam en sy mense. Sal beslis dit weer besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blue On Blue Bed and Breakfast

"Boulders Beach, Fishhoek, Kalk Bay, Muizenberg and St James are extraordinary places to visit. The beach and mountain views are spectacular."

Rawsonville, Wes-Kaap

ATKV Goudini Spa

"Most beautiful country to drive through and service was excellent. They just need to check the electric poles that will be falling into the street, all is lying at an angle, probably after the storm, must do something about it before someone gets hurt."

Velddrif, Wes-Kaap

Riverview

"Het ons verbaas. Lekker eetplekkies en baie billik. Mooi dorp."

Knysna, Wes-Kaap

Shell's Corner Cottage

"Knysna is maar 'n heerlike vakansie- en toeristedorp. Gelukkig baie rustig buite seisoen wat ons verkies. Daar is stap- en fietsryroetes. Die asemrowende uitsig by The Heads en eetplekke."

Sedgefield, Wes-Kaap

Afrovibe Beach Lodge

"Alle eetplekke daar maak baie vroeg toe. Nie baie om te doen nie, maar ons het deurgery Knysna toe."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

La Belle Fleur

"A good place to stay during the flower season, because of easy access to a variety of biomes and interesting places to see."

Barrydale, Wes-Kaap

The Karoo Moon House & Cottage

"Pragtige en gesellige plek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

139 Dassen

"Ons was verras met al die moontlikhede, soos stappaadjies en lieflike uitsigte wat Yzerfontein gebied het."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Happynest

"Rustige dorp vir lekker ontspan."

Mosselbaai, Wes-Kaap

ATKV Hartenbos

"Dis 'n pragtige bestemming en 'n ideale oorslaapplek tussen Kaapstad en Jeffreysbaai."

Weskus, Wes-Kaap

Katkop Oord

"Mooi dié tyd van die jaar."

Kaapstad, Wes-Kaap

Be My Guest Lodge

"So baie om te doen en sien. Kaapstad net bietjie duur vir die gewone Suid-Afrikaner."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Garden Cottage

"Pragtige, vriendelike stad."

Citrusdal, Wes-Kaap

Little Eden at Buffelspad

"Typical West Coast town. Very very busy on Friday afternoons and Saturday business hours."

Paternoster, Wes-Kaap

The Loft on Malmok

"Die restaurante by die waterfront was leeg en dit was ietwat verrassend. Net buite die dorp het ons die lekkerste koffie en ontbyt gehad by 'n plekke genaamd Mondvol. Rustige dorpie wat besig is om uit te brei."

Langebaan, Wes-Kaap

Lagoon Lodge

"Langebaan is die beste plek vir jou en familie om te onspan, en selfs die mooiste see-uitsig. Jy is naby die winkelsentrum ook."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Elm Tree Guest Farm

"Baie mooi natuur, maar die omgewing nie na omgesien nie -paaie sleg."

Hermanus, Wes-Kaap

Mountainview Cottage

"Just love the sea and the mountains."

Victoriabaai, Wes-Kaap

Silver Spray

"Die spesiaalste klein plekkie by die see."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180