Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"Dis soos om in 'n ander land te wees, baie goeie dienslewering en toeriste-aantreklikhede."
"Baie lekkerder plek as wat mens sien van die hoofstraat waarmee jy deurry. Besoek 'n paar restaurante op pad na Kango en draai af in die klein straatjies!"
"Lekker kusdorpie vir in die see swem, draf langs die strand en in die buurt, lekker gaan stap en selfs 'n oulike mark oor Paastyd en Kersfees. Nuwe spesiale restaurant ook in die dorp."
"Heerlike wynplase, olywe en dorpie om te verken. Kan Meerhof se restaurant sterk aanbeveel. Ongelooflik lekker kos en waarde vir geld."
"Restaurant options perhaps a bit limited, but a charming place to stay for a night."
"Beautiful, breathtaking coastal town - underrated in my opinion. Will definitely visit again. "