Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Roelien H. - 17th April 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Pragtige, skoon dorpie.
Pedro D. - 17th April 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Uitstekend.
Stevie D. - 17th April 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Die hele dorpie het 'n wonderlike atmosfeer en die wynplase is great! Baie om ook in die omgewing te doen.
Jan N. - 17th April 2018
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Sedgefield is eintlik klein Knysna.
Monet V. - 17th April 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Een van my gunsteling bestemmings! Klein rustige dorpie, omring met majestueuse berge en wynlandgoedere (wat besoek moet word!). Die dorpie self het ‘n verskeidenheid winkels en restaurante met ‘n regte toeriste atmosfeer!
Estelle D. - 17th April 2018
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Het ongelukkig net een nag daar oorgeslaap, maar sal beslis weer wil besoek.
Pieter B. - 16th April 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Sal nie omgee om hier te kan aftree nie.
Antoinette D. - 16th April 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos en omgewing het meer as genoeg om enige gesin met kinders besig te hou.
Elza B. - 16th April 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Ongelukkig was ons tyd te min om die dorp behoorlik te verken. Was verras met verskeidenheid van eetplekke die aand.
Eugene V. - 16th April 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Ek en my vrou en van ons vriende hou van die omgewing van die hawetjie.
Danie V. - 16th April 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Skoon strande. Veilige gebied. Mens kan ontspan en die lieflike wandelpaaie geniet. Dit bly ons nommer 1 keuse vir 'n seevakansie.
Johannes V. - 16th April 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie mooi.
Marianne O. - 16th April 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Baie om te doen in natuur. Nie dieselfde kwaliteit restaurante as Hermanus, maar die dorpie is sommer naby. Hemel en Aarde Vallei is 'n moet. So ook Harold Porter natuurtuin en pikkewyne. Die plaaslike Spar is fantasties en daar is uitstekende groente en vrugtestal oorkant die pad. Baie beter waarde as Hermanus in terme van akkommodasie. Die dekor en kunswinkeltjies, en tweedehandse boekwinkels in Harbour Road is regtig 'n besoek werd.
Stephanie N. - 16th April 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Fantastiese vakansieplek met lekker weer en min wind. Alles is lekker naby en daar is genoeg te doen om kinders besig te hou.
Alida E. - 16th April 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Sal graag weer besoek, baie mooi dorp met baie besienswaardighede.
Graham D. - 16th April 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
There is no Mr Delivery or at least not one that we could pickup on our search.
Cb V. - 16th April 2018
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
`n Baie mooi plek.
Ilze T. - 16th April 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ons is mal oor Bloubergstrand! Daar is ‘n unieke energie wat dié spesiaal maak. Dit bied jou legio opsies aan van roomys tot restaurant en die Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront is maklik bereikbaar.
Nina S. - 16th April 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Baie sekuriteit by al die huise is 'n aanduiding van inbrake. Dis jammer, want dis 'n pragtige plek.
Elana C. - 16th April 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is 'n besonderse toerisme plek. Die geriewe vir die kinders is 'n Groot Bonus.
Henri V. - 16th April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is natuurlik 'n juweel in Suid Afrika. Alhoewel in die Klein Karoo geleë, bied dit sy eie bekoorlikhede. So baie rondom Oudtshoorn te doen, Kango grotte, Volstruisplase, Swartberg pas, Prins Albert, Calitzdorp se wyn ens, ens. O ja, en dan natuurlik die KKNK!
Liza C. - 16th April 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Pragtige skoon dorp. Strand gebied skoon en lekker om op te stap. Vriendelike gemeenskap en behulpsaam.
Elsa L. - 16th April 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Rustige, interessante dorp met vele geleenthede vir ontspanning en pret!
Martin S. - 16th April 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Dankie, ons het lekker gekuier.
Helena K. - 16th April 2018
staying in Wolseley, Wes-Kaap
Netjies plattelandse dorp met pragtige wyn-, vrugteplase in die nabye omgewing wat besoeke werd is. Ook baie na aan Tulbach en Ceres met wat die twee dorpe ook alles aan besoekers bied.
Lilliën D. - 16th April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Fantastiese dorp met vriendelike mense!
Sammy E. - 16th April 2018
staying in George, Wes-Kaap
Absoluut fantasies.
Esther S. - 16th April 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Baie rustige plek, gaan daarheen om te rus.
Corné C. - 16th April 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is 'n lekker plek om te gaan naweek hou! Al wat sleg is as jy 'n buitelug person is, is dat die wind altyd daar waai. Daar is lekker restaurante en winkeltjies.
Nicole M. - 16th April 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu self is 'n baie oulike klein dorpie met 'n paar kindervriendelike restaurante waar die kinders kan speel.
Annette V. - 16th April 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Pragtig, rustig en asemrowende uitsigte. Vriendelike mense en baie veilig.
Mariana E. - 16th April 2018
staying in Hersham, Wes-Kaap
Ken die area goed en Glentana het 'n wonderlike strand. Naby Groot Brakrivier en wonderlike plekkies en restaurante om te besoek.
Barry L. - 16th April 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Oulike dorpie met heelwat om te sien en doen.
Hannah P. - 16th April 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Lovely little village with lots to do in surrounding areas.
Sanne S. - 16th April 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Sandbaai is a quiet and save place to stay. Very close to Hermanus.
Nate J. - 16th April 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Wonderful little town for a breakaway.
Lydia D. - 16th April 2018
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Ek kan enige een aanbeveel om van Santosbaai gebruik te maak.
Coenraad V. - 16th April 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Ons is mal oor die dorp en sal beslis terugkom!
Veruschka N. - 16th April 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Breakfast at Isabella's in the harbour was great and Bird Island was a pleasant surprise.
Graham W. - 16th April 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Die feit dat die Resturante en PnP ook op die perseel van die ATKV is, maak 'n hengse verskil. Hartenbos se klimaat is vir my baie gunstig en is vir my die middelpunt van die omgewing wat bv. George, Oudshoorn en Mosselbaai insluit. Hartenbos is net uitstekend.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za