Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"As jy nie ’n strandeenheid besit of gehuur het nie is dit definitief nie die moeite werd nie."
"Was verstom oor alles wat die dorp ons bied en daar is baie interessante mense in die dorp. "
"A tiny sleepy and friendly town. Not for partygoers. For those that seek peace and quiet."
"Pragtige omgewing met vriendelike inwoners. Bespreek gerus ook n dag of twee saam 'n "charter" en gaan vang diepsee vis."
"Always a pleasure, clean and picturesque. Some areas of town, like bottom end of Shortmarket Street, getting a bit seedy since five years ago. Long Street looks like businesses are leaving. Still very pleasant places to eat like "The Ladder". Classic venues like Mariners' Wharf still doing well. V&A not as "high-end" as it used to be. "
"Pragtige ligging, vriendelike mense, heerlike winkeltjies, alles wat jy benodig, super eetplekkies, walvisse, strande, skoon, veilig - noem maar op."
"Ek hou van Worcester. Die berge is asemrowend. Ons het heerlike weer gehad, net die wind kan soms onplesierig wees. Daar is 'n mall wat alles het wat mens mag nodig kry. Worcester is 'n netjiese dorp."
"Beautiful, clean and despite the size of the town, there is so much to do and explore. The markets on Saturdays is a must!"
"Lovely little seaside village. Very nice, long walking beach. Plethora of eateries."
"Plek is skoon en netjies ingerig. Ideale plek as jy wil rus of net wegbreek. Baie dankie vir die kuiertjie by jul plek. Het dit baie geniet."
"Vredenburg does not have much to do. Unless you travel to Jacobsbaai,to swim or to Langebaan."
"Mosselbaai bied sowaar 'n ietsie vir elke smaak aan. Skoon en netjies, kan sien daar word moeite gedoen om alles op 'n goeie standaard te hou. "
"Knysna is pragtig. Moeite werd om inligtingsburo te besoek en uit te ry na Knysna-bos."
"Amazing place, beautiful scenery, whales, great drives out of the town, and fantastic and plentiful restaurants. Nice shopping. We go back there every now and again to rejuvenate and get some space from the mad world we live in, and it refreshes you every time!"
"We did not have time to explore all of Tulbagh, so we'll be back to do that and for a longer stay."