Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37425 resensies.
Benita P. - 8th April 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Juweel van die Karoo!
Chantel D. - 8th April 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Die bestemming is altyd lekker om saam met mens se gesin tyd te spandeer.
Jenny M. - 8th April 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie lekker dorpie. Ons hou van uiteet en sal graag meer eetplekke wil sien.
Justin Q. - 8th April 2016
staying in Reebok, Wes-Kaap
Rustig.
Marlize V. - 8th April 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Fantastiese plek, lekker vibe.
George A. - 8th April 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Baie mooi skoon en netjiese plek.
Norman M. - 8th April 2016
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Vredenburg is sentraal geleë om al die omliggende Weskus-dorpies te besoek.
Stephan G. - 8th April 2016
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Rustige area.
Abri P. - 8th April 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Wonderlike vakansieplek veral vir tieners.
Willie O. - 7th April 2016
staying in George, Wes-Kaap
'n Fantastiese dorp, pragtig en skoon.
Doreen M. - 7th April 2016
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Agulhas is 'n pragtige rustige plek, met baie vriendelike mense. 200% vir toeristebestemming!
Nikko M. - 7th April 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pasop vir die boewe!
Elmien B. - 7th April 2016
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Pragtige, stil Weskus-dorpie.
Fleur V. - 7th April 2016
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Agulhas het bietjie van alles.
Willemien E. - 7th April 2016
staying in Weskus, Wes-Kaap
Ek is gaande oor die ongerepte deel van die Weskus!
Jan V. - 7th April 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Onontdekte juweel met baie meer fasiliteite as wat ek besef het. Uitmuntende eetplekke!
Abraham V. - 7th April 2016
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Wat 'n plesier om deur die dorp, veral woonbuurt te kon ry. Baie naby aan stad.
Danie K. - 7th April 2016
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Du Toitskloof Melissa's het 'n lekker ontbyt!
Freddie J. - 7th April 2016
staying in Weskus, Wes-Kaap
Gaan gereeld Paternoster toe.
Adriaan D. - 7th April 2016
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Baie interessante plek met hope besienswaardighede en plekke.
Adriaan D. - 7th April 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie interessante plek met puik restaurante, Muisbosskerm is 'n moet.
Liezel V. - 7th April 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
I wanted to stay forever!
Willem L. - 7th April 2016
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Die hoof-besienswaardigheid digby Tergniet is De Vette Mossel restaurant (wat 'n moet is).
Schalk V. - 7th April 2016
staying in Witsand, Wes-Kaap
Hoekom is ek nie nog daar nie?
Marile V. - 7th April 2016
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
As jy wil wegkom van die gejaag en eise van die lewe in die stad is dit net die plekkie om heen te vlug!
Anna-mart M. - 7th April 2016
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Wonderlike juweel op pad Noord-Kaap toe.
Charlene M. - 7th April 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ongelooflike lekker plek!
Mariola K. - 7th April 2016
staying in Breedekloof, Wes-Kaap
Perfect location for the people living in Cape Town and beautiful nature.
Simone T. - 7th April 2016
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Pragtig!
Elzona S. - 7th April 2016
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Elandsbaai is 'n pragtige Weskus-dorpie, so as jy wil wegbreek van stadslewe, is dit net die regte medisyne.
Eloise V. - 7th April 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ons het gaan eet by Lemon Butta! Wonderlike menu. Beveel beslis aan.
Ian B. - 7th April 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Mooi dorpie.
Kim H. - 7th April 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
So baie om te doen in Robertson en omliggende areas.
Hester V. - 7th April 2016
staying in Seaforth, Wes-Kaap
Seaforth is gerieflik geleë, en ander bestemmings is maklik bereikbaar van hier af. Selfs 'n treinrit tot by Muizenberg met verkenningsuitstappies op elke dorp kan aanbeveel word.
Leslie L. - 7th April 2016
staying in Klawer, Wes-Kaap
Very friendly town :)
Christelle R. - 6th April 2016
staying in Marina Da Gama, Wes-Kaap
Puik bestemming om te rus.
Sydney W. - 6th April 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Sien uit na volgende jaar se Buffalo Rally, het nou blyplek ook.
Marlene W. - 6th April 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Aangenaam verras met ons eerste besoek.
Janet D. - 6th April 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Vir my is Knysna fantasties!
Johan P. - 6th April 2016
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Rustige en veilige bestemming met lekker kuierplekke.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]