Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.
"Yzerfotein self het nie veel om te doen nie, maar mens kan baie rondry en plekke gaan besoek."
"Feitlik al die winkels en sommige eetplekke in Paternoster is "grossly overpriced". Elke persoon besluit egter darem mos self wat hulle bereid is om vir enige item te betaal. Die dorpie bly egter 'n moet op almal se toerisme-bestemmings! Ons het 'n baie lekker ete by die Seekombuis gaan geniet teen "gewone pryse"?"
"Safe place to stay and great beach, shops have all you need and people very helpful and friendly."
"The little town is little but the surrounding towns has it all. We enjoyed the long walks and friendly people of the area. "
"Ons geniet dit baie. Dis nie te ver om van Stellenbosch af te besoek nie en daar is oulike winkeltjies ook om in rond te snuffel."
"Dit was ons eerste keer in Yzerfontein gewees en sal vir seker weer teruggaan."
"A perfect getaway within easy driving distance from Cape Town and suburbs. Good restaurants. West Coast Fisheries definitely worth a visit."
"Die ligging van die dorp is baie strategies en dit bied maklike toegang tot die omliggende wynplase."
"Very beautiful town. Still as peaceful as you expect from a holiday destination. Food is superb at the restaurants."
"Mense is vriendelik en behulpsaam sal enige persoon aan raai om te gaan kuier in Paternoster."
"Bietjie te dooierig buite seisoen. Te veel bedelaars en smouse wat baie lastig is. Restaurante oorskat. Drie benut - diens nie goed en vergelyk in geheel nie goed met eetplekke elders nie. "
"Ek kan nie oordeel nie. Die onstandighede was heelemal buite gewoon met vulkaan Tonga se uitbarsting. En dan was daar nog die uiterste hittegloed wat die Kaap getref het. Ook as gevolg van die vulkaan. Spar was mooi skoon en het alles wat mens nodig kry. Naby baie plekke. Goeie ligging."