Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.
"Noisy Oyster se kelner, Peter is die beste. Ons het so lekker geëet en gekuier in Paternoster. Ons sal definitief weer kom."
"If you find yourself in Lamberts Bay, Isabella's is the restaurant to try."
"'n Unieke bestemming met pragtige natuurskoon, 'n vriendelike gemeenskap en 'n quaint kleindorpie-atmosfeer."
"Dis 'n rustige, vriendelike en pragtige kusdorpie. Sal altyd weer daarheen gaan vir 'n wegbreek."
"This is my new favorite place! Friendly people and scenic views. The bonus is its safety. Will definitely come back!"
"Any visit to Yzerfontein must include a trip to Yzer Bru Micro Craft Brewery. The experience was awesome. Excellent beer choice and great menu items. But the best part of our afternoon was the amazing service and friendliness of the owners and staff. Nothing was too much trouble and they really aim to please. Well done Yzer Bru, we will definitely be back."
"Pragtige, stil kusdorpie. Silwerskoon strate en manjifieke natuurlike skoonheid. Naby en maklik toeganklik vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe."
"Ons was op 'n baie stil tyd daar so daar het nie veel aangegaan nie, maar dis nie 'n probleem nie. Het uitgesien om Muisbosskerm te gaan ondersteun, maar hulle is hopeloos te onbekostigbaar. In ons groepie is 3 ouer mense wat glad nie die kos sal kan eet wat daai prys regverdig nie. Wat van verskillende pakkette daar?"
"Oulik en rustig! Almal is ongelooflik vriendelik! Maak gerus 'n draai by Alle Dingen - puik diens en heerlike kos!"