Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Living Water"'n Stukkie juweel van 'n dorpie aan die Weskus. Ongerep met die mooiste sonsondergange. Sentraal geleë en naby aan omliggende dorpe en groot stede. 'n Kusdorpie en vakansiebestemming wat enigeen se hart sal steel."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Campsite"Klein dorpie, baie warm, nie veel winkels om van te kies nie, enigste opsie is maar Spar, verkies Clanwilliam, maar Citrusdal is nader om te ry. Dorp baie besig gedurende oggende. "
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Campsite"Citrusdal het minder toeriste-besienswaardighede. Min winkels net 'n Spar en Pep. Ons verkies Clanwilliam. Baie meer eetplekke en selfs 'n winkelsentrum vir jou inkopies."
"Daar is verskriklik baie om te doen met al die wynplase in die omgewing - lekker naby aan Kaapstad baie ander plekke."
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skilpadjie"Asemrowende uitsig en het baie veilig gevoel."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Quest Bed and Breakfast"Very save, we could have walks to shopping mall. Also did the MyCity bus route to Sea Point."
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Sal dit definitief aanbeveel vir vakansieverblyf."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Marula Lodge Guesthouse"Baie mooi ou dorpie met 'n mooi geskiedenis."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Behalwe dat die wind bietjie onplesierig was, was dit fantasties. Ons het dit geniet."
Columbine, Ontsnap Uit Kaapstad
True North"Fantasties. Jy moet self gaan om die awesomeness te gaan ervaar, woorde kan dit nie beskryf nie."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Valley's End Cottages - Gallery"Bestudeer die weer voor jy gaan. Dit was baie koud, reënerig en winderig. Die dorpie self is puik en het winkels vir alle benodigdhede. Klein restaurantjies is 100% en kos fantasties."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Stay"Lieflik, skoon, veilig, asemrowend mooi. Sal enige tyd teruggaan vir vakansie."
"Omgewing is pragtig. Dis jammer die Hoofstraat se konstruksie is nog onvoltooid."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Beachhoff Beach Front Flat"Pragtige strand en die dorpie is klein, maar het alles wat mens nodig het. "
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Fountains 15"Behalwe vir 'n wonderlike tydjie weg, was die wind net onsmaaklik vir die tyd wat ons daar was."