Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Ons hou van die kleindorpie-atmosfeer. Daar is meer as genoeg om te besigtig. Die natuurskoon is pragtig. Eetplekke volop en billik met hul pryse."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Laaiplek Hotel"Lyk pragtig daar, sal graag daar wil gaan vir 'n naweek."
"Greyton is 'n pragtige ongekunstelde dorpie met perde wat in die strate rondloop. Die beste plek om te ontsnap van die rotresies! "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fagans"Struisbaai is the ideal place to relax and enjoy a peaceful breakaway. "
Tesselaarsdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Otium Oasis"Gaan vir seker met 'n 4x4, lol, my beetle het dit gemaak nadat ons wiele moes afblaas. Toe raak dit pret en wou stock cars ry op pad. Beeldskoon in die vallei. "
Paradyskloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradyskloof Eenheid"Ry bietjie rond in die area. Die lieflike groot bome en omringende berge is 'n bekoring op sigself, maar die nabyheid van 'n natuurreservaat met wandelpad net 'n entjie in die straat af is 'n onverwagse bonus."
"Trading Store doesn't hold much in the way of supplies, so its a good thing we took along all that we needed."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Pragtige, rustige dorpie naby wynplase, die Breederivier en die Langebergreeks."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Huisie op die Koppie"Lekker, maar wind was erg. Weet nie of dit altyd so erg waai nie aangesien dit 'n eerste keer in Franskraal was. "
"'n Juweel van 'n dorp! Is beïndruk met die natuurskoon, die mooi huise en tuine. En dat die plek so skoon is. Dit lyk of daar goeie bestuur en baie omgee is!"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Sal gou weer kuier in winter."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradise Beach Langebaan 5 Elara"Langebaan is 'n lekker kuier plek en baie gesellig met baie dinge om te doen."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Laughing Waters Farm"What a lovely little town. A bit smaller than what I expected, but everyone is so friendly."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bamboesbaai Beach House"Gaan rus en geniet saam met vriende of familie. "
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Lavender House and Sunshine Cottage"Sal definitief meer in Melkbosstrand kuier na die eerste ervaring, mense is vriendelik, diens is goed, pragtige uitsig en vele meer!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allview Holiday Apartments"Rus en vrede en goed geleë met die mooiste natuurtonele. Beskut van groter dorpe, maar baie naby daaraan en aan ander kleiner Weskus-dorpies, vir lekker daguitstappies."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Rooibostee-winkel was veral ‘n goeie ervaring en leersaam, met uitstekende personeel! Superspar uitstekend vir inkopies. "
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
47onWaterkant"Die wind kan baie sterk waai aan die Weskus en erg onplesierig wees, maar op die dae wat die wind nie waai nie, is dit heerlik by Dwarskersbos strand en Bokkomlaan."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Gousblom 6"Daai plek se mense is so vriendelik. Baie lekker plek om net rustig te wees."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Golf"Was nog altyd my gunstelingplek by die see, Struisbaai en L'Agulhus. Die see se kleur verander aanhoudend deur die dag en die strande en dorpies is baie skoon. Mense baie vriendelik."