Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15742 resensies.
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Ons was baie beïndruk met die algehele skoonheid. Wonderlike restaurante in Riebeek-Kasteel. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Vorm deel van die mooie Route 62. Baie mooi dorpie en restaurante."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages"Daar is nie winkels nie - onthou om in Robertson of vooraf melk & brood, ens. te koop."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Die gevoel van 'n Griekse-eiland in die middel van Suid-Afrika."
"Pragtige dorpie met museums wat goed onderhou word en gesellige restaurantjies."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Beach"One of the most untouched secrets in the Western Cape. Wonderful people and amazing what this town can actually offer."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Opstal"Die bootreis was baie aangenaam. Wens daar was meer om te doen vir kinders."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"Parkering in Desember is bietjie van 'n probleem by die eenheid want daar was te veel karre en gelukkig het ons besluit om nie ons boot saam te vat nie want daar was glad nie plek om boot te parkeer nie."
"Langebaan is 'n puik area om in vakansie te gaan hou en heerlik te ontspan. Inwoners daar is baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd graag weer wil gaan."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Grace B&B"Baie mooi en rustige plek. Gansbaai is net 'n klipgooi verder as jy voel dat dit 'n bietjie te stil in De Kelders is. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus"Kleinmond is die mooiste seedorpie, rustig, baie sentraal en het alles wat jy kan nodig kry."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Maartblom Gastehuis"Beautiful, serene, noiseless, lovely place to visit to get away from the busy lives we normally lead."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
14 Penguin Place Melkbosstrand"As die water net nie so vrek koud was nie, was dit die beste plek op aarde!"
Blouwaterbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Saldanha Bay View - Parker Crescent"Die kuier was so wonderlik rustig, omdat die see so naby is, was 'n bonus, ons twee pensionarise kon die lang stap-strande so geniet."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Strandhuisie N5"Die omgewing en strand is van die mooistes wat SA bied waar jy baie veilig voel en die mense is baie vriendelik!"
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Ou Werf"Naby genoeg aan die see dorpe om te verken, maar, ver genoeg om uit die vakansie malheid te wees."
"Die Paarl Vallei is pragtig. Daar is hordes wyn plase, party binne in die dorp. Die taal monument en De Villiers (DV) sjokolade is die moeite werd om te besoek."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Asemrowend mooi en die mense baie vriendelik."