Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"A nice variety of game and although you may not see all of the big five (which they have) you will not be disappointed. Now one doesn't need to travel out of Gauteng for a game reserve experience."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Kruger Wildtuin bly koning maar minder as 'n uur se ry vanaf Pretoria maak Dinokeng 'n uitstekende bestemming. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Die Boekenhoutkloof pad kan beslis doen met 'n skraap. Die selfry-fooi moet na gekyk word met betrekking tot meer as drie dae, asook die besluit voor die tyd van wanneer jy gaan ry. Dit sal baie help indien jy 'n vasgestelde bedrag betaal en dan kan ry wanneer jy wil (solank dit ook net nie 'n buitensporige bedrag is nie). Die hekwag by die Wildernis Roete hek is nooit teen 06:00 soggens aan diens nie. Ons was twee keer teen net na 06:00 by die hek met niemand om te help nie. Dit sal beslis veroorsaak dat mense onwettig die selfry-roetes sal gebruik."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"I would recommend Rustenburg a place to spend a holiday."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Pragtige plek met verskillende dele om verskillende wilde diere te sien. Rustig en perfek om jou dag te spandeer."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
The Art Guesthouse"Roads are terrible and need some maintenance. But it's fairly close to amenities so with a short drive one can go to the various places to see and things to do."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The Ancient Copper Shed"Baie mooi skoon dorp met alles wat jy moontlik nodig het."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Dell"Lekker om oor te stop en die toeriste aantreklikhede te geniet."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Hartbeespoort was safe and a nice place."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Grand Central Guesthouse Rustenburg"CBD needs some work!"
Rietfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Ciara Guesthouse"Quiet and very peaceful and secure neighbourhood."
Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg
Niki's Stonehouse B&B"Indraai pad vanaf N3 nie in goeie toestand nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Sparrow Hawk Lodge"Northwest province has beautiful places, you don't necessarily need to go to Cape Town to see beautiful scenery. Hartbeespoort is amazing, with cable ways and a restaurant up hill, wow!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Uitstekend veral as 'n mens vir 'n kort tydjie (soos 'n naweek) wil wegbreek, maar nie te vêr wil ry nie. Baie om te sien en te doen."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rambling Rapids"Parys is pragtig en die atmosfeer is heerlik, maar op elk hoek word jy lastig geval deur bedelaars. Dit maak jou besoek regtig onsmaaklik. Daar behoort opgetree te word teen die gedrag."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Khayamanzi Guesthouse"Some entertainment is expensive but awesome."