Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Baie avontuurlustige aktiwiteite beskibaar in die area, en areas reg buite Rustenburg."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Lekker naby vir 'n vinnige wegbreek! "
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Die slaggate is 'n nagmerrie. Het 2 keer amper bande verloor."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"The reserve is beautiful. Only thing, is the map that is given for the self-drive. It's not simple to read and lots of the points are not the same as the map."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Leopard Lodge"'n Pragtige Dam. Net jammer die hiasinte verdoesel baie van die mooi."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Adriaan's place"Pragtige dorp in 'n pragtige omgewing. Ek gou duim vas dat die paaie gou opgeknap sal word."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Vanaf Benoni was dit so 2 ure se ry wat selfs vir 'n naweek se wegbreek geskik sou wees. Die 3 tolhekke was R16 elk wat ook billik was gegewe die duur brandstofprys. Sal volgende keer graag ander plekke op Rustenburg wil besoek as ons weer daar kamp."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Vette Vis"Klein dorpie met baie gawe mense en jy kan al die noodsaaklike kry in die klein dorpie van brood tot en met hardeware."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Leopard Lodge"Bespreek by Elephant Sanctury, Monkey sanctuary en The Ann van Dyk Cheetah centre. Doen kabelkarrit en kuier ook by Iron Throne. Daar soveel meer om te doen."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Covid 19 het 'n impak op Hartebeespoort-area. Dit kan 'n mens duidelik sien."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Koedoesrus Boskamp"Baie lekker. Ons het luiperd ook gesien. Daar kan meer wild wees. Mens moet redelik soek om die bokke te sien. Vriendelik en behulpsaam by die hek. Die kaart is nie 100% op datum nie, maar jy kan steeds jou weg vind."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Ruah Park Cottage"Stunning oord en ons sal weer daar bespreek."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Grondpad is maar moeilik om te ry. Kort 'n skraap."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
New Beginnings B&B"Verbasend baie oorslaapplekkies vir so klein dorpie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
3Ri4"The pollution, noise and party by some people on the river banks was pretty unpleasant."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Mia Hills Guest House"I love the place. It feels like you're out of Joburg."
Vanderbijlpark S. W. 5, Ontsnap Uit Johannesburg
La Vita Dreams Guesthouse"Personally, as a Sowetan I love Vanderbijlpark (Vaal) the most for a holiday destination, it has the best and most down-to-earth people in the entire country."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Dell"Daar is baie meer dinge om te doen buite Parys en die hoofstraat."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Pumleni Guesthouse"Enjoyed every minute. Will surely go back to enjoy more activities."
Reitz, Ontsnap Uit Johannesburg
BassFeather Country Lodge"Ek was 'n bietjie teleurgestel met Reitz, my eerste keer daar, die paaie amper onrybaar en morsig."