Geverifieerde Resensie
Maloti Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3575 resensies.
"Die dorp se grondpaaie is iets ysliks! Wat die dorp aanbied is baie spesiaal."
"This is a very historic town with lots of interesting sandstone churches and buildings. Easy walks in nature are also possible. Great shops for groceries and or souvenirs."
"They don't have much facility like swimming pool or cinema or transport to show us mountains. "
"Please do not change the character of town with modern buildings and loud music."
"A lovely little town with friendly people. A heaven for those who take interest in art, antiques and interior décor. Interesting little restaurants, pubs and coffee shops to visit. My family and I only spent two nights here, but I am sure if we stayed longer we would have explored more."
"Clarens het baie om te bied en 'n mens het heelwat tyd nodig om dit ten volle te verken en te geniet."
"Clarens is 'n pragtige, rustige dorpie tussen die berge, en die natuurskoon is asemrowend. Daar is meer as genoeg aktiwiteite en toeriste-aantreklikhede om jou besig te hou"
"Not recommended to arrive and leave in darkness. Potholes are shocking, but in the little town is fine. No proper convenience store available."
"Ppragtige skoon dorpie. Dit is altyd lekker om soontoe te gaan en in al die oulike winkeltjies rond te loer. "
"Such a lovely town with friendly people. It is so sad for a popular town like Ficksburg and the town council is doing nothing to keep it in a better condition."
"Paaie in baie swak toestand. Dit wat ons van die dorp gesien en beleef het was voldoende vir ons."
"Dit is 'n ongelooflike mooi area, maar die pad is ongelukkig baie sleg. Dit veroorsaak dat die gasteplase in die area daaronder ly."
"Fouriesburg is baie rustig en is naby genoeg aan al die besienswaardighede in die area, maar tog buite die besige Clarens."