Geverifieerde Resensie

Upper Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upper Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2348 resensies.

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Furrows Lodge

"Puik waarde vir geld. Home away from home."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Aandster

"Bly vir 'n paar dae!"

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Kingwill's Guest House

"Moenie dié "hidden gem" miskyk nie!"

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"'n Interessante en oor die algemeen goed versorgde dorp. Ek dink daaraan om terug te gaan en 'n paar dae in die omgewing te spandeer."

Hopetown, Bo-Karoo

The Big Tree Guest House

"Het nie die dorp gaan verken nie, so ek kan nie sê wat se besighede het hulle nie. A.g.v. slegte pad op pad Orania toe, was ek uitgerus en kon rustig ry en behoorlik konsentreer om slaggate te mis."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Meerkat

"Baie vriendelike dorp. Die Uilhuis is 'n belewenis."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"Wye strate, pragtige argitektuur en gerestoureerde geboue, heerlike eetplekkies, presies halfpad tussen Pretoria en Kaapstad. Karoo-rustigheid op sy beste."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Furrows Lodge

"'n Moet! Rus en vrede vir die siel!"

Victoria-Wes, Bo-Karoo

The Hudson Guesthouse & Suites

"Dit is die perfekte plek om te stop op pad Kaap toe of Johannesburg toe."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

The Bethesda

"Vir die wat met 'n vol hart wil vertrek uit die Karoo, besoek Nieu-Bethesda."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Moonlight Manor

"Lieflik, rustig en baie skoon dorpie. "

Vosburg, Bo-Karoo

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Klein, skoon, stil en rustige dorpie met nog tipiese Karoo-boustyl huisies (stoepe teen die grondstrate en hortjies vensters.) Petrolpompe toe van Saterdagmiddag tot Maandag. Naaste dorp so 60 km en nie altyd selfoonontvangs op hierdie pad nie."

De Aar, Bo-Karoo

Oppiplot

"Baie ruimte."

Vosburg, Bo-Karoo

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Lovely quiet town with extremely friendly residents. "

De Aar, Bo-Karoo

Daybreak

"Nie veel om te sien nie. Goeie plek om te oornag."

Hanover, Bo-Karoo

3 Darling Street Guest House

"Quiet and quaint room, all basic amenities you would need available."

Richmond, Bo-Karoo

Anra Rusgenot

"Lekker dorpie om deur te ry. Lekker eetplekke, Vetmuis Kombuis en Richard Cafe and Rooms het baie lekker kos."

Richmond, Bo-Karoo

Ka Ma Lodge

"Bedelaars oral by die Caltex-vulstasie wat dag en nag net ietsie soek om te eet. Maak dit ongemaklik. Net buite dorp is besoedel met rommel oral in die veld."

Hopetown, Bo-Karoo

Hopetown Accommodation

"Dit is 'n goeie oornagplek met min anders in die dorp self. Daar is egter heelwat toeristeaantreklikhede in die omgewing."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Tot Hier Toe Padstal

"Die plek en sy mense is met so veel talente geseën, mag ons Vader hulle seën met alles wat hulle aanpak."

Richmond, Bo-Karoo

Anra Rusgenot

"Goeie oornag plekkie met genoeg eet- en blyplekke."

Richmond, Bo-Karoo

Anra Rusgenot

"Baie klein dorpie met nie baie goeie infrastruktuur. Geen straatnaamborde nie."

Vanderkloof, Bo-Karoo

Oppikoppie

"Gawe mense en plek om te besoek."

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang