Geverifieerde Resensie
Upper Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upper Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2330 resensies.
"Ons hou van klein plaasdorpe, daarom het ons Britstown gekies. Ons het ontbyt by Transkarro Country Lodge gehad en deur die een hoofstaat dorp gery. Ongelukkig met ons Ekonomiese staans in Suid-Afrika was ons gebombardeer deur mense wat gebel het en dit was vir ons ongelukkig onaangenaam."
"Beautiful scenery around Nieu Bethesda. It is worth doing the drive even if you did not want to do anything else in the village. The restaurant we visited (Waenhuis) was excellent. The buildings are charming and the village seems to be growing in attractions. It is certainly worth visiting for a couple of days at least."
"Alles is toe, vervalle, maar die plaaslike Boere koöperasie is 'n lus vir die oog."
"Besoek gerus maar moet nie luuksheid verwag nie. Vriendelikheid en gerief is die wagwoord. Inwoners kry swaar so ondersteun asb. Toerisme sal die dorp aan die lewe hou."
"I had the tastiest lambchops at Karoux Restaurant. Friendly people. I enjoyed the old town feel. City life makes you forget how the small Karoo towns are."
"Dorpie lyk maar verwaarloos soos mens deur hom ry, maar het nie regtig uitgevind nie."
"Had a wonderful meal at Oppidek - also superb service, food was tasty and well prepared, staff friendly, also recommended."
"Hierdie dorpie lê weggesteek agter die rantjie langs die besige N1, maar die oomblik wat jy afdraai in die strate kom die kalmte van die Karoo oor jou lê. Regtig ’n goeie ervaring om daar tyd te kon spandeer."
"Ons is mal oor die Karoo en spesifiek oor Victoria-wes. Ons wou weens Covid nie by familie bly dat huis te vol is nie. Beste besluit ooit om by Merino Junction te bly."
"Britstown is 'n uitstekende halfwegstasie, veral omdat paaie hier aansluit vanaf Weskus/Namakwaland en ook die Suidwes-Kaap."
"Wat my beïndruk het, is dat die inwoners die dorp so goed in stand hou."
"Ek dink die dorpe het so agteruit gegaan op die pad na Potchefstroom - dis baie teleurstellend. Ek noem dit, met geen diens wat ek in dorpe gebruik het nie en net verby te ry."
"Klein dorpie, weet nie regtig of hul iets vir toeriste aanbied behalwe oornagverblyf vir vakansiegangers wat wil oorslaap op hul reis nie."
"Bly gerus vir meer as een nag oor by Kambro. Dis kos vir die siel."
"Dis gerieflik en sentraal vir reise na Suid- en Wes-Kaap, asook Namakwaland."
"An unexpected gem. A small one, sure, but a gem nonetheless."