Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Knysna, Wes-Kaap

aha Rex Hotel

"Baie oulike toeristedorp met baie besienswaardighede om van te kies."

Prins Albert, Wes-Kaap

Yellow House

"Pragtige dorp. Moenie die winkels in die systrate misloop nie!"

Wildernis, Wes-Kaap

23 Milkwood

"Sentraal geleë van ander dorpe en strande. Prentjiemooi."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Ons geniet die Klein-Karoo en kom graag die passe ry in die omgewing."

Greyton, Wes-Kaap

Greyton Lodge

"Veilig, pragtige natuur, berge en skoon. "

Struisbaai, Wes-Kaap

Malvern 62

"Struisbaai is 'n baie lekker vakansiedorp. Baie dinge om te doen en perfek vir kinders."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Manor House

"Dit bly die mooi moederstad. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sakpas Kus Akkommodasie

"Verkeer is 'n nagmerrie in piektye."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beach Road Accommodation

"Sal weer daar gaan kuier!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Hibernian Towers 1103

"Kaapstad bly net tops. Altyd lekker om die skoonheid van die omgewing te kom geniet en natuurlik die heerlikste vis, wyn en kaas te koop wat jy nét hier kry."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Seemeeu

"First time visit to Lamberts Bay. We are from Cape Town and irritated that we haven't been to Lamberts Bay before! So glad we discovered it now. Not far from Cape Town. Lovely restaurants. Beautiful beaches. Friendly people. Great great place to come for a weekend or longer!"

Knysna, Wes-Kaap

Ellipsis Cottage

"Ek raak altyd opgewonde as ons daarheen gaan. Mooi plek."

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Lieflike, warm en gasvrye mense so ver jy gaan."

Prins Albert, Wes-Kaap

Huis Adriaann

"One night in Prince Albert is definitely not enough!"

De Doorns, Wes-Kaap

Farm Cottages at Au d’Brandy Route

"Ek dink De Doorns kan meer besoek word. Ons het heerlik gebly in die kleindorpie vir 2 dae."

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Mooi area van land."

Tulbagh, Wes-Kaap

Bergsicht Country Town Cottages

"Nie baie restaurante wat oop is op regte eettye nie. Baie klein en stil. Meer vir wynproewers as families."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Cabin16 @Riviera Wharf

"Baie mooi en skoon en voel of jy in ;n ander land is en nie in Suid-Afrika."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oppikoppi

"Sal enige tyd weer Gansbaai en Oppiekoppie besoek. Het ons werklik geniet en het soos kinders sonder probleme gevoel."

Weskus, Wes-Kaap

Duykereiland Gasteplaas

"Weskus is Weskus. Of jy vrek daaroor of jy haat dit. Ek love dit. Ander wêreld."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Greeff Cottages

"Ons het die grotte besoek en Wildlife. Ons het veilig gevoel."

Hermanus, Wes-Kaap

Haven of Peace & Garden Cottage

"We fell in love with Hermanus, it took our breath away, and we loved all the walks along the coast so close by and the dramatic cliffs with the sidewalk art. Davies Pool just down the road was also a treat, a natural pool enclosed by rocks and the walk-way down into the pool with its own bannister was such a treat!"

Stilbaai, Wes-Kaap

Ice Cream Days

"Stilbaai is 'n uitstekende vakansiedorp met baie lekker eetplekke. Probeer gerus Allegaartjie en Lapskuit en Nardos Pizza. Jy kan die river, lagoon en see geniet."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Blue Crest Villa

"Ons droom van 'n seehuis in St. Helenabaai."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Wow, wow, wow! Uitstekend. Oudtshoorn is 'n pragtige plek om vakansie te gaan hou en daar is so baie plekke om te besigtig."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Yard

"Dit is 'n lieflike bestemming, met 'n 1000 dinge om te doen en te sien binne 'n radius van 100 km."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Een van die beste plekke, maar geriewe en dienste is relatief power."

Blad
Blad 455 - Wys 13621 tot 13650
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem