Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Robertson, Wes-Kaap

Magic TiPi at Lancewood

"Pragtige dorp. Four Cousins restaurant is 'n juweel."

Sandbaai , Wes-Kaap

Sandbaai Woonstel

"Fantastiese plek en net vyf minute van Hermanus af."

Knysna, Wes-Kaap

Knysna Quays Accommodation

"Lovely place nice and peaceful great to relax everything was exceptional, food was great."

Klein-Karoo, Wes-Kaap

Kleinerivier Cottages

"Die karoo het net 'n rustige atmosfeer waar 'n mens alles kan geniet."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

17 On Bird Guest House

"Beaufort-Wes is en sal seker maar altyd die oornagstilhouplek wees vir reisigers en vakansiegangers, wat die lang pad aandurf van die binneland na die kus. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Rus-i-Biki

"Nothing wrong with Beaufort West, it is a nice Karoo town. "

Worcester, Wes-Kaap

Tolbos Backpackers

"Worcester is die beste plek waar ek wil wees."

Langebaan, Wes-Kaap

Speelhuis Collection

"Altyd 'n mooi dorp om te besoek."

Paternoster, Wes-Kaap

Astrandt 2

"Dis rustig en die skoon seelug is absoluut wonderlik."

Barrydale, Wes-Kaap

Barrydale Karoo - Boutique Hotel

"Pragtige dorpie met baie gawe mense."

Rawsonville, Wes-Kaap

Die Damhuis

"Was verras oor hoe mooi skoon die dorp is! Lekker wynproe-plekke in omgewing."

Langebaan, Wes-Kaap

Seeduiker

"Great place for fishing."

Caledon, Wes-Kaap

Die Pastorie

"Die dorp is wonderlik. Beslis 'n plekkie om na te gaan as mens weg wil kom van die stad."

Sunningdale, Wes-Kaap

Big Sky Studio

"Convenient with the through road leading to Durbanville. "

Struisbaai, Wes-Kaap

Bloublasie Struisbaai

"Heerlike, rustige verblyf buite seisoen."

Kleinmond, Wes-Kaap

Betties Place

"Ons was rêrig aangenaam verras deur Kleinmond. Dis 'n regte vakansiedorpie met 'n strand, lekker eet- en kuierplekkies en 'n lieflike uitsig. Die tipe plek wat mens altyd sal onthou met 'n glimlag."

Hartenbos, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"Gesinsvriendelik en winkelsentrum is loopafstand."

Dalsig, Wes-Kaap

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

"Dalsig is 'n netjiese woonbuurt in die meer gegoede area van Stellenbosch. Dis 'n ideale oornagplek vir vir besoekers met mooi uitsigte op Stellenbosch se berge."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Windpomp Guesthouse

"Baie goed geleë vir toer na die Kaap."

Porterville, Wes-Kaap

Die Koejawelhuisie

"'n Rustige plaasdorpie, perfek vir 'n naweek se rustige wegbreek. "

Strand, Wes-Kaap

Strandsig 407

"Just one suggestion maybe some patio chairs would be even better to relax outside. Hope to visit again soon."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Absolute Castillo

"Stil en rustige dorpie."

Mountainside, Wes-Kaap

Seepampoentjie Akkommodasie

"Dit was sentraal geleë ons het na verskillende strande toe gery om alles te besigtig. Die winkels is ook nie ver van verblyf af gewees nie."

Porterville, Wes-Kaap

Akkediskis Gastehuis and Restaurant

"Dit is 'n pragtige area, met heelwat mooi en lekker plekke om te besoek as jy bietjie rondkyk en in die omgewing rondry. Die Farmers Market is 'n absolute juweel vir die dorp!"

Witsand, Wes-Kaap

Suzys Accommodation

"Witsand is die beste plek vir enige hengelaar wat sy kennis wil kom toets, maar ook die beste plek om net 'n rustige wegbreek te geniet en met die besondere vriendelike inwoners te gesels en die beeldskone natuur te aanskou. "

Vishoek, Wes-Kaap

Oceans Echo

"Safe to shop and walk about but also go to Kalk Bay, beautiful bay, harbour and restaurant. Oceans Echo is out of the traffic of Cape Town but within 45 mins of Cape of Good Hope, Table Mountain Cableway and V & A waterfront with many restaurants and great shopping."

Blad
Blad 856 - Wys 25651 tot 25680
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang