Geverifieerde Resensie

Upper Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upper Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2348 resensies.

Vosburg, Bo-Karoo

Elvee Accommodation

"Sorg net dat jy genoeg brandstof het om op die volgende dorp te kom. Daar is net sekere tye brandstof beskikbaar op Vosburg. Baie klein dorpie, maar so rustig en veilig."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Dorp is verwaarloos. Lam is skaamteloos duur. Het potensiaal, die Apollo-teater 'n moet sien. Interessante argitektuur."

Britstown, Bo-Karoo

Elsa's @ 27

"Dit is 'n rustige oornagplek."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Moonlight Manor

"As jy die Karoo besoek is Victoria-Wes 'n lieflike mooi Karoodorpie. In vergelyking met Loxton en Frasersburg is dit 10 keer beter. Probeer die Karoux-restuarant en die Appolo-teater."

Britstown, Bo-Karoo

Rooidam Cottages

"Lekker oornagplek op pad Weskus toe."

Vosburg, Bo-Karoo

Elvee Accommodation

"Mooiste, skoon dorpie met baie vriendelike inwoners. Sal weer daar oorbly."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Compass View

"Check opening hours with restaurants, museums etc. before you travel. Unfortunatly due to Covid opening times have changed and times on websites are not necessarily applicable. Would recommend spending 2 nights at least to allow some flexibility."

Hopetown, Bo-Karoo

Hopetown Accommodation

"Die klein dorpie is heerlik om in te oornag!"

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Karoo Koelte Accommodation

"Waarsku asb. reisigers dat maaltye slegs by Hotel op Sondagaand beskikbaar is. Al die Restaurante is na 14:00 toe."

Hopetown, Bo-Karoo

Hopetown Guesthouse

"Hopetown die dorpie is 'n bietjie verlate met 'n probleem van restaurante wat nie oor naweke baie laat oopbly nie."

Hopetown, Bo-Karoo

The Big Tree Guest House

"Gerieflike oorslaapdorp."

Meltonwald, Bo-Karoo

Melton Wold Guest Farm

"Sal dit beslis aanbeveel. Sal beslis weer daar wil gaan kuier."

Hopetown, Bo-Karoo

Hopetown Accommodation

"Geen eetplekke of kafees oop op naweke nie."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Dit is jammer dat Victoria Wes as 'n plattelandse dorp ook die slagoffer van swak munisipale dienste geword het."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

The Bethesda

"Kan dit aanbeveel."

Hanover, Bo-Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Mooi geskiedkundige dorpie."

Britstown, Bo-Karoo

Elsa's @ 27

"Ek sal nie Britstown as 'n toeristebestemming beskryf nie, maar die ideale oornag-plek op die N12."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Meerkat

"Nieu-Bethesda is a special one-horse town in the Karoo. If a remote little village is your cup of tea, this one will tickle your fancy."

Hanover, Bo-Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Hanover is 'n pragtige dorpie, ou huisies wat jou met nostalgie verwelkom. Dit is nie 'n toeristebestemming nie, maar 'n heerlike oornag dorpie vir reisigers."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Kingwill's Guest House

"Daar is baie bedelaars waar mens ook al stop in die dorp."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Furrows Lodge

"Wat 'n rustige, karaktervolle, pragtige historiese dorpie met heelwat besienswaardigehede. Dit is 'n besoek wat die moeite werd is."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Two Owls Guest Cottage

"Guests gets first choice and are always on the mind of the people abound happiness and relaxing."

Richmond, Bo-Karoo

Be Blessed Selfcatering

"Pragtige plattelandse Karoo-dorp."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Meerkat

"I have fallen in love with the area! Great people and so friendly!"

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Victoria's Pride

"Klein dorpies het almal hulle eie bekoring. Die mense is vriendelik en help graag."

Vosburg, Bo-Karoo

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Hiér is dit nog stil, en het mense tyd vir mekaar en verbygangers. Pragtigste skoon klein dorpie, baie goed onderhou."

Blad
Blad 33 - Wys 961 tot 990
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang