Geverifieerde Resensie

Upper Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upper Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2339 resensies.

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Victoria's Pride

"Baie interessante dorpie. Het al baie daar deurgery en nie besef hoe mooi dit eintlik is nie."

Hanover, Bo-Karoo

Constantia Farmhouse

"Hanover is 'n klein ou plekkie, maar die landskap is so mooi. Die mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam, en dis die klein dingetjies wat hulle doen wat bepaal of jy weer daar sal stop. Ons sal beslis!"

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Baie oulike geboutjies in hoofstraat, net die regte plek vir beleggers om van dorpie 'n heerlike besienswaardige plek te maak wat dan ook meer vakansiegangers sal lok. Wat 'n verrassing om nog grondpaaie te sien in van die strate. Hou dit gerus so. Was heerlik om in Victoria West te kon oornag."

Britstown, Bo-Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Lekker halfpad tussen Kaapstad en Gauteng."

Hanover, Bo-Karoo

3 Darling Street Guest House

"Baie mooi en skoon dorp."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Dink dit is 'n oulike en rustige dorpie, en dit is goed geleë om halfpad te oornag."

Bo-Karoo

Erin Farmhouse & Cottages

"Baie mooi omgewing."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Moonlight Manor

"Baie oulike dorpie met mooi ou geboue en kerke."

Hadison Park, Bo-Karoo

The Cottage - Hadison Park

"Dis so mooi en skoon plekkie om te rus na 'n dag moeg op die pad en die mense is so vriendelik."

Hanover, Bo-Karoo

Karoo Gariep Tented Camp

"Geen kitskos restaurante. "

Victoria-Wes, Bo-Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Hotel se restaurant fantasties,pragtig binne, diens uitstekend en kos uitstekend. Kok kom self om en knoop geselsies aan."

Hanover, Bo-Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"A very gentle interesting town. Would have liked more time to explore."

Hanover, Bo-Karoo

3 Darling Street Guest House

"Awesome klein wegbreek dorpie."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Zonnenstrahl Guesthouse

"Vrek oulike plekkie! Heerlik geëet in restaurant! "

Richmond, Bo-Karoo

Ka Ma Lodge

"Pragtige dorpie, doen moeite en verken die plekkie. Die Krip is fantasties!"

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Rest-A-While

"Slaap gerus oor en besoek die museum en ander besienswaardighede."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Kingwill's Guest House

"Vrek warm, maar 'n ware Karoo dorpie met karakter."

Murraysburg, Bo-Karoo

GaMamadi Guest Farm

"Goeie oornagplek tussen Gauteng en Kaap."

Bo-Karoo

Bankfontein

"Ek is baie lief vir die deel van SA want ek dink dit is 'beauty with a touch of sadness'. Mense and diere wat aangaan ongeag van die droogte, en die mooiheid moet jy vind, dit val jou nie maklik aan soos by die Tuinroete of sulke plekke nie. En as jy dit wel vind, dan is dit soos 'n stukkie 'treasure'. "

Hopetown, Bo-Karoo

Hopetown Accommodation

"Hopetown is very small, but a perfect halfway house between Jhb and Cape Town."

Bo-Karoo

Welvanpas Guestfarm

"Baie lekker om hier te kuier, maar met klein kinders raai ek aan maksimum 'n naweek."

Vanderkloof, Bo-Karoo

Waterfront Boutique Hotel

"Was aangenaam verras oor hoe mooi die dam en omgewing is, beslis een van die plekke wat ek weer sal wil besoek en beslis sal aanbeveel."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Allemann se Huisie

"Unusual, interesting attractions, art-wise and culture-wise. Warm receptions by all we met."

Hanover, Bo-Karoo

Brandwag B&B

"Ek is seker ons sal die dorp volgende keer beter kan verken as ons meer tyd het."

Hanover, Bo-Karoo

3 Darling Street Guest House

"Klein dorpie, baie potensiaal."

Hanover, Bo-Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Die mooiste, kleinste dorpie!"

Blad
Blad 63 - Wys 1861 tot 1890
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang