Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3556 resensies.
"Pragtige area, almal in Nieu-Bethesda is vriendelik en gasvry. Jy word wakker gemaak met voëlgesang. Asemrowende sterreprag."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Cedarlaan 16"Jeffreysbaai het altyd 'n vakansie gevoel, gee nie om watter tyd van die jaar jy daar is nie."
"Graaff-Reinet het vele geskiedkundige plekke om te besoek en die Vallei van Verlatenheid is 'n moet. Pragtige klein winkeltjies en top restaurante ook."
"Ons reis graag deur die Karoo-distrikte en die Cacadu-distrik is een van ons gunstelinge."
"Graaff-Reinet het soveel geskiedenis om te deel. Mooi historiese plekke om te besoek. Vallei van Verlatenheid is ook baie mooi. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Aguia-Vista"Baie rustige plek om weg te breek van die besige stads-lewe."
"Verlang terug na die dae toe ons in die Oos-Kaap gebly het en die area bly maar mooi."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Olde House"Great place to be, nice beaches, beautiful malls and nice weather in summer."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Die mense wat nie by Nieu-Bethesda oorbly weet nie wat hul mis nie. Hier kom jy weer in aanvoeling met die natuur. Die stilte en klank van plaasdiere en voëlgeluide is goed vir die siel. Die Ibis Restaurant is hoogs aan te beveel. Ons het al te heerlik geëet."
Bushmans River, Sarah Baartman-distrik
Bushys Oak"Was vir ons 'n interessante bestemming - eerste ervaring . Nie baie eetplekopsies nie. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"Baie mooi dorpie in die middel van nêrens. Moeite werd om daarlangs te ry. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Nieu-Bethesda was op my emmerskop-lysie en is so dankbaar dat ek alles daar kon ervaar. 'n Rustige dorpie sonder om vervelig te wees!! En skoon en goed versorgde geriewe."