Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3456 resensies.

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

The Well Dressed Loft

"Op vorige besoeke se ervaring is PE 'n wonderlike toeristebestemming."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Sea Kaya

"Lekkerste vakansie dorp!"

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Bella Vista 4

"The roads need a bit of work but it's a lovely village that makes you feel that you're really on holiday."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Tulip 14

"Wow, I love Jeffreys Bay too much. I was happy to be there, really, no jokes."

Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik

Cannon Rocks Beach Suites

"We loved staying there! Peace and quiet. Tranquil."

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Palms on Ibiza

"Absolute wonderlike, mooi bestemming."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Wilmot Cottages

"The weather was a bit iffy and we were not there for a holiday, but it seems a pleasant enough destination with the beaches close by, any number of restaurants and lots of shopping opportunities. From available publications, it seems there are more than enough attractions in the area. The road conditions leave a bit to be desired."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Anna's Place

"Would recommend Jeffreys Bay to all people in general not just surfers."

Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik

Woodlands Cottages and Camping

"Eskom se loadshedding die enigste frustrasie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Welbedacht Estate Self-catering Accommodation

"PE is PE - won't go there for a holiday as I stay in Cape Town - but for galas we have to go."

Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik

Sonskyn-hoekie

"Baie netjiese en skoon dorpie."

Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik

Heaven Scent

"Verskriklike mooi plek. Gaan eet by Jerry's, die bestuurder, Gavin, is 'n rockstar!"

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Abaco

"Die beste seekos restaurant is vir seker Die Walskipper!"

Joubertina, Sarah Baartman-distrik

Le Bocage Guest House

"Ons het 'n besonder lekker toer deur die Kouga Wildernis gemaak. Asemrowend mooi."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Ocean View Guest House

"Sal selfs daar wil gaan bly as dit my toekom."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

The Ibis Lounge

"Die Uilhuis is baie mooi opgeknap. Ek was 4 jaar terug daar voor dit opgeknap is. Netjiese dorpie. Besoekers kan gerus al die besienswaardighede besoek. Neem kennis dat die pad nader aan Graaff-Reinet toe is a.g.v. padwerke. Die alternatiewe grondpadroete is goed as dit rustig gery word."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Villa Petit Guest House

"Die toestand van die strate, vol slaggate, maak dit onplesierig."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

3040 on Freshwater

"Port Alfred se dienslewering is nie baie goed nie."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Villa Delfini U3

"Dit was ons eerste keer ooit in Jeffreysbaai en dit was vreeslik lekker. Mooi strand en lekkerste golwe. Die mense daar is so aangenaam en heerlike kos."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Emil

"'n Lekker plek. Dorp bietjie besig, maar goeie swemstrand. Goeie restaurante en Surf Village is 'n lekker plek om in rond te loop."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Summerseas on the Beach

"Need to clean the streets, a lot of rubbish around. Night driving is a bit scary, lots of cars driving recklessly, maybe a bigger law enforcement presence at night."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang