Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gauteng

4.3 / 5  
volgens 3802 resensies
Lees regte resensies van Gauteng van 3802 geverifieerde gaste.
Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gauteng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gauteng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Gauteng

Orangerie Guest House is in Northcliff, Johannesburg, geleë. Hierdie gastehuis is gebou van klip wat in dieselfde area ontgin is. Orangerie is ideaal vir sakereisigers. Daar is 8 moderne gaste-eenhede wat op 'n se...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Gauteng

Wild Fig Garden Apartments is in 'n lieflike, veilige buurt van Lynnwood in Pretoria geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die tuinwoonstelle is naby alle geriewe inslu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Gauteng

Bay Tree, 'n 4-ster-gastehuis, is in die goed gevestigde voorstad Bailey's Muckleneuk geleë (gewoonlik gesien as deel van Brooklyn). Daar 'n verfrissende swembad en 'n beeldskone tuin. Die gastehuis is fantasties g...

Vanaf
R1 299
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randhart, Gauteng

Fuhri Apartments is in Alberton, Gauteng geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy museums, winkelsentrums, restaurante en ikoniese besienswaardighede, waaronder Gold Reef City en die Apartheid Museum. Verblyf is ...

Voorkeurvennoot
50% af Langtermyn-verblyf!
VanafR675
R338
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gauteng

Elandsfontein Farm bied verblyf in Johannesburg, Gauteng, 'n area bekend vir prentjiemooi paaie, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede wat die Rietvlei- en Groenkloof Natuurreservate insluit. Dit is die ide...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sinoville, Gauteng

Mi Casa Selfsorg bied verblyf in Sinoville in die noorde van Pretoria. Die eenhede is deel van die hoofhuis, maar het elk hul eie, privaat ingang. Die ruim ateljeewoonstel, Mi Casa, het 'n balkon en bied slaapplek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lynnwood Ridge, Gauteng

Sleep Awhile is 'n lieflike huis in Pretoria, oorkant die Moreltaspruit in Lynnwoodrif wat selfsorgverblyf bied. Hoewel ons in die hartjie van stad lê, kan gaste hul batterye hiér kom herlaai. Dis 'n stil woongebi...

Vanaf
R565
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boksburg, Gauteng

Inn-Finity is gerieflik geleë 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Witfield, Boksburg. Kamer 1 het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houghton Landgoed, Gauteng

Cape Dutch Mansion is in Houghton Landgoed in Johannesburg. Die gastehuis is ideaal geleë, reg langs 'n golfbaan, die Johannesburg Dieretuin, die Nasionale Oorlog- en Vervoer Museum, Rooibus-rutte, Gautrein, en die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Gauteng

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof is in Pretoria, en word deur pragtige huise en ambassades in Lawleystraat omring. Dit is naby die Brooklyn Mall en bied maklike toegang tot die N1. Verblyf is beskikbaar in 14 self...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen h...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]